Sondag koerant style

In kak nuus deur griffin23 Eiertjies

As die Sondag bankrot speel in Suid-Afrika, kan hulle ouens altyd in Uganda gaan bly. Hulle berigte lyk ook min of meer so:

sondag style

Deel met jou tjommies!

    griffinSondag koerant style

    Comments

    1. kakhuis

      whahhhhhh! 100 keer beter as Beeld! baie meer interessant! bum driller = rapist/moffie hhhh! bum leaking hhhh! anaconda whoppers hhhhh! jy 'get the pikture' duidlik

    2. Bettie

      Ja, dit gee die Son n 'run' vir hul geld! Jammer die land is so agter… volgens wikipedia: 
      In August 2006, Red Pepper published the first names and occupations of prominent Ugandan men who it asserted were homosexual. This decision was sharply criticized by the campaigning group Human Rights Watch, which said that the move could expose the men to harassment by the government, as homosexuality in Uganda remains illegal[2]. The following month it published a similar list of 13 women who it claimed were lesbians[3]. In an interview published in May 2009, the news editor of Red Pepper, Ben Byarabaha, vowed that the tabloid would continue its campaign against alleged homosexuals by publishing their names, photographs and addresses.
      Vir die mense wat wil kyk: http://www.ugandaonline.net/red_pepper
      Dit bly n interessante koerant, al is hul stories meestal partykeer 'daring'… 
       The paper has roused the ire of the Ugandan government for revealing that former foreign minister James Wapakhabulo died ofAIDS, and publishing conspiracy theories relating to the death of Sudanese vice-president John Garang in a helicopter crash.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Man, eintlik wou hul net die ou n bietjie wortelkoek gee.  Defnitief.  Dit gee nuwe "klem" op die "wortel" n wortelkoek.  As n mens mooi kyk hoe die een ou se ogies wyd uitmekaar kyk kan n mens aflei hy hat al meer as jou gemiddelde adder gemoed gekom – sies vir julle met die "gekom."  Dis hoekom hy net Glodina's finest pillow – Black Label – met oorgawe kan knibbel – soos n bewer n boom, as laasgenoemde vergeet het hy moet dambou voor die groot reen en die reen beginne uitsak.   Vuilduif – ek dink jy laan die spyker op sy kop! (sies julle wat alweer vuil dink).  n Man kan sommer sien hy hou van Mrs Ball's finest, en sal dalk gaan vir Wellingtons….  Kakhuis, jy maak my dag.  Jou beriggewing styl maak beslis die meeste, duiddelikste en korrekste sin wat ek in n lang tyd gesien het.  Ek dink jy overqualified vir Beeld, News24, IOL ens, want ek lag my pap, instede as om die sleutelbord aan te rand.  Doen gerus voort – ek het sopas 11 minute terug begin duik, a.g.v. jou inspirasie.  Bottoms up vir die Absolut!!

    4. Dirk Diggler Diktros

      Agterdeur / grotgrouer/ speleoloogmanne nou is nie die tyd om kop in die sand te steek nie !!!  Wees trots op julle keuse soos VuilDuif dit mooi bestempel.  As jy hou van Mrs Ball's of selfs Wellinton's is dit nou die tyd om albei hande op te steek en te jubel.  Kyk net na die stralende geluk in die twee kerels se effens skeefgenaaide ogies in die kiekie.  Hulle vat anakondas en dan is julle trots op addertjies.  Nee, skattebolle, dis tyd om die Gay-pride te gooi.  Jaag kak aan dat jy in die selle kan kom, en kom en kom.  Kou daai kussings!!

    5. Prof. Bokdrol

      Net so snaaks soos die "Eat Da Poo-Poo" video – fok het hulle niks beter om hulle mee besig te hou in daardie plek terwyl hulle land uitmekaarfok nie?

    6. Allan Boesak

      Ek sukkel om uit te figure  , wie in die geval 'pitch ' en wie 'catch'  ,In my persoonlik opinie , en fok ek het nie regtig ervaring in holsteek nie , reken ek die die bra met die groot oe ontvang dalk die Pees ? Mens kan verder argumenteer oor ,as jou oe so groot is wat is die gevolge op die O ring , trek hy tighter of ontspan hy ? That said , ek bly maar by goeie ou poes !
       
      note to self : jou poephol/gat is streng n oneway valve , jy kan nie allerhande kak [no pun intended ]daar opforce nie !

    7. Dirk Diggler Diktros

      Ha-ha-ha Mr Boesak, ek sal my onnerbroek so vroeg op n sondag moet gaan change.  Jy het n loopbaan by NASA met jou O-ring teorie my blaar.

    8. Prof. Bokdrol

      AB hier's bietjie Statistiek 101 by die Prof. Bokdrol Skool van Perverse Logika – volgens 'n onlangse WKJ stempaal het sowat 10% gesê hulle is al in die hol genaai en hulle is chicks, en sowat 10% het gesê hulle is al in die hol genaai en hulle is dudes. Dit gee 20% van 'n redelik verteenwoordigende stemming, en tensy jy fokken desperaat of fokken onnosel is kan jy nie jouself naai nie, so nog 20% van die bevolking is die pitchers vir die 20% catchers. Dit gee jou 40% van die bevolking wat al betrokke was bum drilling op een of ander manier – veertig persent? Moer, met ons OBE matriek deesdae is 40% 'n fokken onderskeiding…so daar is 'n 40% kans dat iemand jou gat gaan brand vir jou comment. Terloops, ek dink jy is reg – die dude regs in die foto se gesigsuitdrukking lyk wel asof 'n pofadder sy tande in sy hol ingeslaan het…

    9. lektieks

      Ermmmm… 10% chicks + 10% dudes = 10% van die totale bevolking, Prof!

    10. lektieks

      ôôôôkey so daai twee was mutually exclusive … sorry ek's nog 'n redelike 'newby' hierrond. wa stuur 'n mens prentjies, ens. in?  Ek kom so af-en-toe op ietsie hier in die buiteland af wat nogal snaaks kan wees ook vir die ander WKJ-ertjies.

    Gooi Comment