Comments

  1. michelle

    Ag shame… die arme ou! Mens kan jouself in suikersiekte in skrik! Dis so lelike prank!

  2. Eon

    Hehe – slaan sommer die screen stukkend van die skrik. Die ou huil amper…en die nat broek…shame!

  3. Ruan

    God fok! Dit was poes snaaks… arme poes gaan dit nie maak nie!

  4. marius

    Hahaha. Dis nou twee uiterstes. Slaan 'n vuis deur 'n LDC screen, en pis in sy broek!

  5. Speensalf

    Myself nou amper beskyt van die lag! WHAAHAHAHAHAAAA!
    Ek hoop die screen wat gekak het was sy douche van n pel s'n!

  6. Jakes

    Gaan die jong man nou so skielik doelloos onbedaarlik aan die kak.

  7. Willem Wikkelspies

    Hy het behoorlik sy kak wit geskrik. Jy kan dit nie eers sien met daai broek nie..

  8. pop

    Ek vermoed dis fake. Die eerste ding wat ek sou doen is om 'n gat in daai kameraman se kop te bliksem, nie die skerm nie. 

  9. Dirk Diggler Diktros

    @J-M ek het dit weer gekyk, sal selfs settle vir 1/10.

  10. Iemand Anders

    1 / 10   Die een was vir die feit dat hy probeer het…

  11. Vel Klap

    Dis eerder 100% fake, of hy is 'n pissy American. Dis wat maande se Justin Beiber luister aan jou doen. Jou nuts trek terug en jy piss makliker jou broek nat.

  12. Dirk Diggler Diktros

    Skerp Vel Klap, pis cool, ek piepie sommer ysblokkies soos ek lag – geniune, ha-ha-ha!!!!

  13. koekiekrummelkont

    ek dink toe hy die screen geslaan het en besef het dat hy nog meer ini kak gaan wees toe act die ding  en freak uit dat se tjommie hom nie gaan uit kak nie. toe pis en gaan hy aan om n scene te maak

Gooi Comment