Rustenburg Pompwagen

In Spec-takel deur griffin17 Eiertjies

Rustenburg is ook lekker Zef.  Kyk die ene.  Pompwagen, en so vir ingeval daar nie genoeg downforce is tydens die pomp nie, natuurlik die nodige downforce en airintake….

Fokken myners.

MIskien moet julle begin om ‘n om ‘n kompetisie te hou vir die Zefste dorp….

Cheers

Nico

Photo237

Photo238

Deel met jou tjommies!

    griffinRustenburg Pompwagen

    Comments

    1. David

      Ek dink die myner sal baie tuis wees in Botswana.
      Met daai wa is dit buitendien al aksie wat hy gaan kry is as hy hand aan sy eie lewe slaan. Die kar het meer gordyne as sy huis

    2. Willem Wikkelspies

      Net in case jy nie gesein het nie, het die ou ook een moerse VW sticker op die bonnet geplak. Just in case jy gewonder het wat dit is.

    3. Zepher

      Daar word meer geskommel (moontlik pouse voor die meisies skool) in daardie Jetta as gepomp.

    4. Vuilduif

      Hy sal moet 'n kakhuis vol stokkielekkers in daai kar hê om enigsins 'n kans te staan om te naai.

    5. Poeskop

      @David…ek stem saam….hier het ons weer (soos Bokdrol vroeër gesê het) Hoofseun / Dux Leerling materiaal in anonymous…..

    6. Dirk Diggler Diktros

      Defnitief !  Ek hou veral van die kleurskakering van die misligte.  Moet n mynbouingenerd op crack gewees het wat die kar-k "warmgemaak" het…

    7. zoefkont

      ek pos en graft in die valley, jissis as julle dink die kar is bevok moet jy die stig check wat hom dryf,    
      regte willer skiller

    8. Prof. Bokdrol

      Daft Scots Lass: then where would you fuck if we paid you?

    9. Dirk Diggler Diktros

      Dit bly n ope vraag aand die "dowwe skotse" chick ?  Waar sou die daad plaasvind?

    10. Poeskop

      @Bokdrol & DDD….ek dink daai chick stamp koek en giggel, as julle MY vra en ek reg lees tussen die lyne…

    11. Prof. Bokdrol

      Nee sy het 'n man en kiddies en alles – Poeskop as iemand se spoefie naam onderstreep is dan is dit 'n link…right-click op haar naam hierbo en kliek dan "Open in new tab" en dan is jy op haar eie blog. Moenounie dat ek jou Surfing 101 moet leer nie!

    12. Dirk Diggler Diktros

      PK, hmmmmm, dingetjies kan interssant raak…

    13. Nico

      miskien moet ek vanaand weer gaan verbyry, dalk is daar aksie in die kar. Lyk nie of die Scot chick ons wil kom uithelp vir aksie fotos nie….

    Gooi Comment