Plak at least jou fokken strepe die regte kant om op die kar.

In Spec-takel deur griffin10 Eiertjies

Howzit,

I couldn’t stop laughing the other day and I had to sneak this pic in, the guy in his TG?? wasn’t too impressed when he saw my face.

Looked like he could donner me…

Not sure if its TG or GT spelled backwards??? Or the mirrored effect

What do you guys think?

James & Chris

gt stripes

Deel met jou tjommies!

    griffinPlak at least jou fokken strepe die regte kant om op die kar.

    Comments

    1. Net my mening.

      TG is die erkende afkorting vir Tos Genot. Vir die wat nie weet nie, dit is mastrubeer met die gebruik van Johnsons Baby oil. Soos hierdie betrokke vervoermiddel – uiters bevredigend. Maar slegs as dit jou "scene" is.

    2. Poeskop

      DIS nou 'n DomPoes, as ek al een gesien het…..jissis dis SO faktap!!!! Ek het my nou binne in my poes gelag!!!!!

    3. Karel Katskiet

      Dalk is die ou net 'n ongeletterde grot-otter? Sy hoerskool fisika het hom duidelik in die steek gelaat toe hy die drukvin opgesit het, dus verwag ek nie veel van die spel vermoe nie.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Dit is TG wat staan vir TAIL-GUNNER, want hy is gaily proud op sy naaines op wiele, solank jy by die "agterdeur inkom" he-he-he.  ZEF ken nie homofobia nie.

    5. williewoes

       
       
      agterste bo & onderstevoor    go slower stripes???

    Gooi Comment