Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: February 2011
Moontlik ‘n mobile tik lab
Jis grif,
Het hierdie v-dub op die N2 naby Somerset Wes gekiek, het nouwel nie downforce nie, ma dit lyk soos iets uit avatar of iets. Maak ma wat jy wil met die fotos.
Groetnis
Riaan
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel 13 Comments
Kantore word opgeplaas
Miskien is Nuus24 besig om balloons op te plaas vir hulle daaglikse party in die kantoor…
Deel met jou vriende:
Terminatryx – “Virus” music video
Ons tjommies, Paul Blom en Sonja Ruppersberg van Terminatryx het ons gevra om hierdie heavies metals music video op Watkykjy te looi vir julle.
Bietjie ekstra info: Die video is geskiet op 'n Canon 5D MKII kamera deur Marnus Tredoux en produce deur Flamedrop Productions. Hulle het dit in die winter geskiet verlede jaar in die [...]
Gefile in Fokken main videos 20 Comments





Kom ons help die ou reg…