Monthly Archives: February 2011

Die Anakonda

Ingestuur deur Llewellyn I am a father. So, sometimes I need to do stuff that fathers do. In the old days, it was marbles and tolle and ketties. Things have changed. So two weeks ago,  the fucking bright sparks over the road here,whispered the words "GOLD REEF CITY" into my laaities ears,and what can you do. You [...]
Gefile in briewe | 25 Comments

Dikgatte en ander dinge…

Dikgatte Kinders van Israel "Mnr," sê klein Jannie, "daar is iets wat ek nie verstaan nie." "En wat is dit, Jannie?" vra mnr. "Volgens die Bybel het die Kinders van Israel die Rooisee oorgesteek. Reg, nê?" "Ja, dit is so." "En die Kinders van Isreal het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?" "Eee…reg." "En die Kinders van Israel  het die tempel gebou, reg?" "En [...]
Gefile in Grapgat | 18 Comments

Beeld is befok – hulle kan time-travel!

"Meneer, ek het nog 'n SAPA berig hier. Wat moet ek daarmee doen?" "Wat dink jy? Paste dit net so in!" Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | 32 Comments

Ons fail nou sommer op die TV ook

"Raait, kan ons die kak maar publish orals?" "Ja, moenie worry nie, as dit van SAPA afkom check ons mos fokol. Gooi." Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | 4 Comments