Monthly Archives: February 2011

En hier volg die nuus om 7, gelees deur …

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Laag op zak? Verkoop jou piel aan fake Dr Uba!

So die nuwe budget speech is gister gebraak en ons moet ons belts stywer vasmaak. Skywe en dop is duurder soos te verwagte is. Moenie worry nie, jy kan nog steeds party en jou lewenstandaard handhaaf. Miskien net sonder 'n piel of 'n oog. Check, Dr Uba is fokken totally legit. Hy betaal lekker skille vir [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus | 16 Comments

Half Price – Dik gevaarlike Ska Punk Legends

Dis ‘n feit soos ‘n koei, ons almal like dit om shit verniet te kry. Dis ook ‘n feit soos ‘n koei dat “ ‘n feit soos ‘n koei” glad nie fokken sense maak nie. Maar kom ons fok nou nie rond met die Afrikaanse voorvadergeeste nie, hulle het darem vir ons mooi woorde soos [...]
Gefile in Snotstories | 12 Comments

Ruik soos ‘n doos. Sommer on demand.

Hier is sommer 'n grappie om saam met die foto te gaan: Boetie spyker tog te lekker vir Saartjie en toe vra sy vir hom om haar klaar te maak met 'n 69…. Na so paar minute le altwee bevredig op hul rue toe Boetie onthou hy het a tandarts afspraak. Bang dat die tandarts sy poesasem ruik, [...]
Gefile in Grapgat, Spec-takel | 14 Comments