Monthly Archives: February 2011

IOL praat kak met ‘n straight face en foto’s

Hoe de fok kan mens die nuus glo as hulle 'n klomp kak opmaak, kompleet met foto's? Laat mens wonder watse kak hulle nog uit hulle duime of holle uitsuig. Let wel dat hierdie artikel 2 dae na die Rammstein concert by The Dome geplaas is, so daar is fokol verskoning daarvoor. Dis net plein [...]
Gefile in kak nuus | Tagged | 19 Comments

Rammstein Ist für Alle Da – interview met Watkykjy

Vat fokken baie ligte, strobes en so paar ton vuurwerke. Voeg nou heavy kitare by, synths, bass en drums. Bliksem Duits in. Staan terug en moet om godsnaam nie probeer roer nie. Dit sal vanself ontplof. End result? Raaaaaammstein! Rammstein was verlede week in Kaapstad en Joburg en het die stages letterlik aan die moederfokken [...]
Gefile in wkj interviews | Tagged , | 24 Comments

Captain Obvious

(click om groter te sien) (shot, Erwin) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 12 Comments

Rammstein live

Vir die van julle wat Vrydagaand Rammstein by The Dome (of in Kaapstad verlede Woensdag) gaan kyk het, sal hierdie show by Rock am Ring moerse bekend lyk. Klein verskil is dat SA venues kleiner venue was. Fireworks was daar baie. Die Watkykjy interview met Rammstien word binne die volgende twee dae of so hier gelooi [...]
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 11 Comments