Die kak moet nou stop. Die regering moet werk vir die mense nie vir hulle donnerse sakke nie. A goverment must fear the poeple not the poeple fear the goverment. The goverment is voted by the poeple for the poeple. Die teorie werk as mense met bietjie breinselle stem vir mense wat die werk doen en kan doen. Meonie uit sentiment stem nie amper twee dekades en ons gaan agteruit, dit is net familie en friende van die regering wat voordeel trek. Die arme sielle wat elke dag swoeg en sweet en so baie belasting betaal kry net mooi fokol terug.
O fok ek dink ons trek Egipte op onself en haal die dpm fokkers uit . Time for a revolusion
David
Sterkte Weet jy wat. Wil jy 'n fokken nice XR6 Sierra koop? Nice price
Prof. Bokdrol
Jissis David!! Het jy 'n XRZef om te verkoop??? Hoeveel, bra??? Fok, jy's my hero – as jy nou vir my sê hy's dieselfde kleur as my Cortina 3.0 bakkie met die canopy dan kap ek sommer net hier 'n dratie…
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Die ou oppie foto is dan Verwoerd, Verwoed, Verward, fuckit then, julle weet wie…
NOU is ons goed gefok; imagine 'n kruis tussen daai twee – waar's my paspoort?
Eks saam met jou, Bokdrol. Kan jy jouself indink watter vlak van onnoselgeid ons mee te doen sal hê. Ek kots sommer.
Ek hoop nie daai is die manne wat op die skip moes gewees het om die somali seerowers te gaan help nie. Of te wel help met die seerowers nie?
Ek dog dis Jacob Gupta
Well and truely FUCKED!!!
We are doooooommmeeeedddd!!!!!!
Eish!! Soos hulle sê – 'like father like son'