Ons fail nou sommer op die TV ook

In kak nuus deur griffin4 Eiertjies

"Raait, kan ons die kak maar publish orals?"

"Ja, moenie worry nie, as dit van SAPA afkom check ons mos fokol. Gooi."

whales not waves

Deel met jou tjommies!

    griffinOns fail nou sommer op die TV ook

    Comments

    1. Willem Wikkelspies

      Djo! Die ou se space bar is seker so bietjie gevok. Dis soos om die volgende mense fokken loud & clear oor die PA system te roep: Malegsa krozzed and aneeda shaeed. 
      Glo my jy sal 'n reaction kry!

    2. Eon

      Hulle kan gerus 'n paar spasies ook insit tussen van die woorde.

    3. FrikkieBeytel

      Daai waves (sic) het hulleself REPEATEDLY gestrand. Waddefok het die volunteers dan voor ingemeng? Die whales het of 'n deathwish gehad of hulle kon hulleself help. Of lees ek soos my gat?  
      PS: Ek sien die Rand is ook alweer besig om te kak..

    Gooi Comment