Nuwe Kaapstad reality show

In Briewe deur griffin

Hallo Hallo!
Hi griff,

Befokte blog/website!  Hier’s n link van ons nuwe realiteits program wat tans in werking is en binne kort op die kassie gaan verskyn. Gee dit n loer, dit gaan oor lekker ouens, lekker musiek en wel Kaapstad wat altyd awesome is.  As julle daarvan hou, post dit asb op julle blog, ons wil ietwat van n gevoel kry oor hoe die publiek daaroor voel voor ons dit air.

Weereens, super cool blog!

Lekker dag!

Chené

Hierdie post is 131 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,939 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNuwe Kaapstad reality show