Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Nee fok, na laasweek is ek te bang om "Play" te click!

  2. Zepher

    Vat so jou vampier NAAIER. Wat reken julle was Rollie .357 Magnuum of .44 Magnum.

  3. Mad

    Ek het 'n fliek gekyk en vergeet om die klank sagter te sit…ek het play geclick en bietjies bietjies my klein broekie nat gepiepie… Laas week sin was nie so erg nie

  4. poesprop

    Ek wens net Francois kan agterkom dis net Pretoria blou bul jocks en 16 jarige skool seuntjies wat skinny jeans dra. Fokkit dude, jys n kapenaar nie Bakkies Botha nie.

  5. kakhuis

    dis sodat die skinnys sy ballas kan knyp om die hoe note by te kom

  6. Dirk Diggler Diktros

    Flou my ou, maar ernstig.  Wie maak sulke flou kak.  Daar is beter dinge as hierdie tipe naai jou geval, 'buurp' eerste liter Wisla amper gewis ja, DDD

  7. Dirk Diggler Diktros

    Zepherm daai chick is so klein en die rollie nog kleiner, die special effects so kak, ek skiem dis kleiner as n .22 – ken jy dalk van n Daisy BB rollie ?  Skiet ronde pellets. ? DDD

  8. Prof. Bokdrol

    Semity, dit hang af van WAT jy wil suig – jou spoefie naam en "gravatar" (dankie, Michelle!) gee fokkol weg of jy vis of vlees / dude of chick is, so ek weet nie of jy 'n mango wil droogsuig of 'n lollipop wil aflek nie (en of jy oud genoeg is om te mag nie…) Sovêr dit video's aangaan, ek het skelm in die fliek ingesluip toe ek 'n laatie was hier in die vroeë 80's toe ek nie eintlik oud genoeg was om te mag kyk nie (heavy beperkinge in daardie dae…mense soos Gay Foreskin, ek bedoel Gé Korsten, op die Sensuurraad) – die fliek was "American Werewolf in London" en vir maande na die tyd kon ek nie op die gras speel met my foksterrier (no pun intended) sonder om my vierkantig vol te kak elke keer as hy my jaag of vir my blaf of my enkels byt nie. En voor dit onthou ek movies van Nosferatu the Vampire wat hulle Vrydagaand by die laerskool se fondsinsameling in swart en wit gewys het – nee djirre mense, laat ek nog 'n slukkie vat vir my nerwes… (NS: het steeds nie "Click on
    Play" gedoen nie!)

  9. Bettie

    En daar bekak ek myself op die glorified valentyns dag toe ek play druk…. waarsku mens volgende keer… veral omdat ek dit in die aan gekyk het dood alleen in die huis.

  10. Zepher

    DDD ek is bewus van die feit dat daai special effects is. Mens moet maar probeer om die idea van die film aan te gryp. Jys seker reg dat dit n BB prop is dan sal dit seker .357 wees.

  11. Dirk Diggler Diktros

    Roger dit Zepher, dis juis Oskar-klas special FX….

  12. Mad

    Prof.Bokdrol die clip is nie so erg nie, jy kan mar play clik net die eerste paar sekondes is erg.. daar spring 'n ding voor die kamera uit, dan gaan dit weg en twee dudes loop in 'n ally.  kyk dit maar sit net jou klank af tot hulle begin praat, die begin is soos daai ghost car advert, jy sit kalm in jou stoel dan skrik jy jouself  flou vir die ding wat uitkom.  so as jy wil kan jy dit kyk.

  13. Lindy

    Wel ek dink vampire movies is nogal cool. Ek bekak myself ook so nou en dan as ek die play button click, maar dis niks. At least beland ek op my ou se skoot. Special effects n all.

  14. Prof. Bokdrol

    Noddefok, Mad – dalk eendag as ek (ligdag) dronk genoeg is!

Gooi Comment