New Age en News24 – dieselfde quality

In kak nuus deur griffin6 Eiertjies

new age

Ons weet nog altyd Steve Hofmeyr gaan tekere soos 'n ouvrou met 'n nat panty. Nou weet ons hoekoem…

steve hofmeyr

griffinNew Age en News24 – dieselfde quality

Comments

  1. David

    Steve lyk heelwat beter met daai bles wat toegekam is. Moerse verbetering actually

  2. Prof. Bokdrol

    Kyk, die regering vertel al lankal vir ons perdedrolle is vye, maar nou push hulle dit regtig te vêr!

  3. Hoerskont

    Bwhahaha!!! Oprha Winfrey = Steve Stofsuier in drag … het dit nog altyd vermoet.

  4. Willem Wikkelspies

    Steve lyk of hy so effe van 'n kak sonbed session gehad het. Daai Botox pas hom ook nie. As ek so loer na die oe moet hy maar stadig oor die klippies en meer slaap in kry. Het hy 'n nose job gehad?

  5. Prof. Bokdrol

    Dalk is dit die drank, dalk is dit die fokken fantabelooslike op-pad-na-herfs-sonskyn-dag in Pitooria (of dalk is dit albei saam…) maar nou lyk Oop-Parra weer vir my soos die liefdesk(ont)ind van Stief en Manto?

Gooi Comment