‘n Towel rail op wiele

In Spec-takel deur griffin16 Eiertjies

 

Hierdie ou het genoeg downforce om sy kar te gebruik as wasgoed draad.

Groete

Dewald

IMG00087-20101225-1317

IMG00088-20101225-1317

IMG00089-20101225-1318

IMG00090-20101225-1532

Deel met jou tjommies!

    griffin‘n Towel rail op wiele

    Comments

    1. Willem Wikkelspies

      Daais nie 'n towel rail nie. Dis die handle om aan vas te hou as jy moet kar stoot.
      Smaak my sy tjor het al so baie keer langs die pad gebreek dat hy maar 'n handle laat opsit het om dit makliker te maak.

    2. Bosv@rk

      waar kry die ouens hierdie drukvlerke – handmade? dit lyk flat soos daai coke op die dak. hierdie ou moet vir ferrari se F1 span gaan design, sien hy het talent met sy vlerkontwerpe

    3. Zepher

      Leke Secunda!
       
      Ek weet ie hoeveel van julle Watkykjyers al Mpumalanga se paaie trotseer het ni maar elke tweede kar het net 3 Mags en 'n Mariebiscuit tesame met n Racetech sticker in die windshield.
       
      Ek dink nie daai Windhoek advertensie het landwyd uitgesaai nie.

    4. Jakes

      Wat de bliksem gaan deur 'n ou se kop as jy jou eie persoonlike kar so opfok. Ek kan nog verstaan as jy jou tjommie 'n poets bak en hom dronk maak en sy kar so opfok, maar jou eie kar

    5. Mike

      Waar is die superboss sticker? Spaar hy nog vir hom en die flame stickers? Dink hy moet weer 'n keer fast & furious kyk. Hy het verseker nie mooi opgelet die laaste keer nie.
      Vir al die extras se prys kon die kont 'n ordentlike kar gekoop het?

    6. Willem Wikkelspies

      @ Mike, Dink hy spaar nog vir groter sigsorses ook. Dan wonder ek ook net wat gaan hy sleep met daai haak as hy nie eers verby daai moerse wing kan sien nie?

    7. willie Damage

      jirre , goeie fok !!!!!!!!!!!! ek sal daai , wing afhaal , goeie prys kry by die scrapyard !!!!

    8. Doosdief de Lange

      Inteling……..dis al hoe jy 'n mens kry wat so faktap is!!!!!!

    9. Jakes

      Ek like veral daai pers "breek deur die klankgrens" scoop van hom. 

    10. FrikkieBeytel

      Die vuurwa lyk schmart voor die vakansie huis by Bronkhorstpruitdam se timeshare kampeenhede. Bokkie wil bietjie afshow voor die familie met die less impressive Superboss.

    11. Justin

      Waar is die BOSS OF THE ROAD flag in die agter ruit??? Of die Nos sticker teen die voor fender af?? Kom nog seker, aangesien hy 4 jaar gespaar het vir die wing.   SHAME…..

    Gooi Comment