‘n Niggie van prins William en Harry in die hof. Nee, genuine!

In kak nuus deur griffin6 Eiertjies

beeld

Deel met jou tjommies!

    griffin‘n Niggie van prins William en Harry in die hof. Nee, genuine!

    Comments

    1. Zepher

      Ek wonner hoe lyk die naaiers se CV's wat by Nwes42 werk?
       
      Seker of n 'n hond op die keybord gekak het.

    2. LunaNunca

      Hoe anders beklemtoon ons dit!  En te dink, iemand se ouers het vir jare se studies betaal, vir 'n graad in Afrikaans en Joernalistiek.  Hoe anders beklemtoon ons dit! 

    3. Dirk Diggler Diktros

      Wys hulle queen-bitch!  Basta met padvarke, hulle het probeer indruk / inforseer in n opbou na n koningklike blou-bloed, span-pan, konvooilooi, groepswoeps, tamaainaai, tropskrop, kloosterfok, en n moontlike bietjie kafoefel…..   Hierdie is Afrika, nie n plek vir tailgunners wat kussingkouers is nie.  DDD  

    4. Zepher

      Die klomp wat hierdie kak gedurig aanjaag se ouers is seker niggies en nefies.
       
      Dalk 'n fokken tweeling mens weet nooit.
       
      Maak my hartseer om nuus te lees en dis net so kak soos amper alles wat sub standaard is op hierdie kontinent. Lyk my of die realiteit van die brain drain dalk meer waarneembaar is as wat ek gedink het (wat ook nie te ver was nie).

    Gooi Comment