Jis grif,
Het hierdie v-dub op die N2 naby Somerset Wes gekiek, het nouwel nie downforce nie, ma dit lyk soos iets uit avatar of iets. Maak ma wat jy wil met die fotos.
Groetnis
Riaan
Hierdie post is 85 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,196,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
leka tsaaaai!
Rooi spray painted stock standard VW mags….lekka!
Met so fancy spray job op die kant sit hulle met cheap n nasty rooi spray painted mags.
n Man kyk daarna om moontlik nie die verkoops waarde van jou pompwagen op te fok nie??? Doos???
Heavy Trance-Acid vibes.
Die sadste van alles is dat die ou wat die airbrushing gedoen het lyk of hy talent mag he.
Rooiwarm Wiele
Fok ek het die Poes met sy rooimags al gecheck , Nogal n Flambojante kerel as ,jy my vra, daars DEF n sak Tik , of Jeyesfluid in hom !
The Zefness has gone to far !
Poeszeflisme , gaan gewoonlik gepaard met Dwelm gebruik!
Rose is rooi
Violette is blou
ek is n mobiele afleweringsdiengs
van harde draks, net vir jou….
Dis sulke goed wat my sommer in my mond laat opgooi. Wat in die naam van poes het hy nou gedink? Prof, het jy nie dalk bietjie words of wisdom wat die een kan verduidelik nie? My opinie is dat dit een of ander subspesie van die Strand is.
Vuilduif, synde dat ek 'n Gauteng (ex-Durbs) bra is weet ek nie heelemal wat innie Wes-Kaap die buzz is nie, maar na bietjie vernuftige speurwerk (OK nie so vernuftig nie, ek het my 3rde bier in…) wil ek opmerk dat:
a) Dis definitief 'n tik dealer; check die blackout-ruite;
b) Die kont staan reg bo-oor die voetoorgang – hy hoort op die Fok Jou Projek se Website as Poes Van Die Week;
c) Dis die kakste paintjob wat ek in 'n lang tyd gesien het – ek pis 'n mooier patroon Saterdae teen my braai se muur as die tos wat daai dude op sy kar geverf het.
Maar dis net my beskeie mening…
STRAND SCUM!! Kraaifontein by die See!
…en ten laastens:
4) Afgelui uit die agtergrond het Strand (of, as jy van Pitooria af kom, "Strônt") ook blykbaar bietjie berge en kakkerige weer.
Daai v dub kom van Oudtshoorn!!!ek sien hom gereeld ry in die dorp!hy het reeds vanmidag n foken poegie probeer dice!!!