Mens kan nou ‘n drie druk in sokker volgens IOL.

In kak nuus deur griffin23 Eiertjies

iol fail soccer

Deel met jou tjommies!

    griffinMens kan nou ‘n drie druk in sokker volgens IOL.

    Comments

    1. willie Damage

      daai bra , lyk asof hy sommer , n buttonpyp gedruk het …fokkin buttonkop!

    2. Pistol aka Paal Piel

      Griff, die "human spell checker" posts raak nou bietjie afgesaag my blaar.

    3. Piet

      Rerig boys ek is moerse bly dat julle kan spel. Duidelik het skool julle iets geleer, maar die kak raak nou oud en afgesaagd. Vokit ek moet terug skool toe want ek spel soos kak, maar die spelling nazi ding is nie baie entertaining nie. Vok voort! 

    4. Author
      griffin

      Mens spel “fok” met ‘n fokken “f”, jou ongeletterde kont.

    5. Author
      griffin

      Jy is welkom om te fokof (dis hoe mens dit spel) en weg te bly vir ewig. Amen.

    6. Prof. Bokdrol

      Alles is in elk geval actually 100% reg gespel as julle mooi kyk – die issue is dat een of ander poes, wat net about vir een van die grootste mediagroepe in die wêreld werk, en net so by the way berig doen oor die grootste sport in die wêreld, wat net omtrent deur 3 biljoen mense online gelees word, so deur-die-kak-onkundig kan wees maar steeds toegelaat word om sulke breindood tos te publiseer. Jirre daar is sekerlik minimum standaarde vir Joernalistiek 101? Hierdie kak is op dieselfde vlak as Juju se strontpraatjies, m.a.w. in die gutter – g'n wonder die res van die wêreld lag vir ons nie.

    7. Prof. Bokdrol

      Bingo! Ek het dit al lankal gesê en ek was fokken reg! Bietjie meer opgelees oor IOL toe ontdek ek hierdie juweel in hulle company profile:
      "The Independent group is experimenting globally with outsourcing the production of their titles."
      So dit IS heel moontlik, soos ek nog altyd sê, een of ander doos in China of Indië wat die kak vir hulle tik teen 2 Rupees per woord of so iets…
        Bingo! Ek sê dit al lankal en ek was fokken reg! Bietjie meer opgelees oor IOL toe ontdek ek hierdie juweel in hulle company profile:
       "The Independent group is experimenting globally with outsourcing the production of their titles." 

      So dit IS heel moontlik, soos ek nog altyd sê, een of ander doos in China of Indië wat die kak vir hulle tik teen 2 Rupees per woord of so iets…

    8. Prof. Bokdrol

      Jirre, dit lyk of ek ook editing oursource na fokken China – sorry mense, bietjie fout gegaan met copy & paste van IOL se Website af. Maar dis OK, ek mag maar opfok want ek is nie 'n joernalis wat betaal word vir akkuraatheid en netheid nie…

    9. kakhuis

      ja julle dom fokkers, vra vir prof Bokdrol want hy is on spel checker op WKJ

    10. Vuilduif

      Nou hoekom fokof jy nie, Piet? Dis nie asof jy MOET kyk wat op wkj aangaan nie.Jy was seker maar in 'n spesiale skool. Poes.

    11. Poeskop

      Piet en Paal Piel, julle twee konte, soos die uwe Professor genoem het, ALLES is reg gespel. DIS nie waaroor die hoo-haa gaan die….af fok, ek's besig om my tyd te mors op julle 2 dose…soos Griff sê, fokof en bly weg…….seblief.

    12. Rondfokker

      Hey Stovie, Pienaar lyk fokol soos 'n kaapse gangster of tikster nie. Clearly woon jy nie innie kaap nie, bra. Joburg kallit is op sy voorkop geskryf – kak hairstyle en al.
       
       
       

    13. Dirk Diggler Diktros

      Spel en taal NAZI's 4 eva!!  Dis die gom wat hierdie site aanmekaarhou.  Viva en vok voort.  As jou sin vir satire nie werk nie, jou fokken oksi-MOROON traai http://www.huisgenoot.co.za, dalk geval dit u meer as u klaar u familie genaai het, insluitende troeteldiere soos die pappegaai en marmot, buidelrot en salamander op crack, inkennige simpel etterlike poes. En op daai vrolike noot, fok jou.

    14. Dirk Diggler Diktros

      Beste Prof. Bokdrol, ek kon jou nie met die vorige post assosieer nie nou doen ek n aparte een vir jou.  Hoe is daai vir gatkryp.  Kryp ja.  Die eerste lietertjie Absolut het absoluut gegroet en ons het n dinner-paartie going, maar die mense verveel my so, ek het gou iets kom deel wat my swaar oppie hart le.  En ek pis my plek-plek waternat, sien hiekom;….Dankie vir die chin?whatever.  Ek het die manne aan tafel stil gehad toe ek daai wysheid deel.  Shot, en weer shot.  Die een poes het geskiem dis die draad ding wat n ou se kakebeen beskerm aan n kriekethelmet.  Ek was toe vrot van die oortuiging dat die V8 Toureg en die X6 coulour coded oukies gaan kry agv van die feit dat dit my carbon-footprint gaan verminder a.g.v. die vakuum wat dit onder voertuig skep en die magic woord – "downforce".  Die debat loop nog fluks.  Ek kan sien die manne byt….Thanks vir daai piele ene.   DDD 

    15. Prof. Bokdrol

      Ag dis ook sommer fokkol DDD – ek surface nou eers hier om en by etenstyd Saterdagmiddag so jy doen my 'n gelyke guns met visioene van dinner paarties; deel van Maslow se basis van die piramiede (terloops, gepraat van piramiedes dit lyk of die Egiptenare nou moeg is om mekaar op te fok en nou wil saam sit en eerder hubbly-bubbly doen…) is vreet, so al wat ek nou nog nodig het is 'n poeslike groot cholesterolbom van Steers. Ek faks gou vir jou die rekening…

    16. Dirk Diggler Diktros

      Sekerlik, Definitief, as jy my faxnommer na #letters omskep is dit 086 Iam-sucker  Niks persoonliks, maar ek weet jy verstaan.

    Gooi Comment