Hello Griff
Ek het hierdie foto in Marble Hall gevat n paar jaar gelede. Ek het nie geweet daar is ander englese mense daar nie!
Patricia.
Ja jong, Marble Hall se mense. So wat hulle eintlik tune is: “Naai die hond” en “Passop vir die eienaar”
Die eienaar sal jou seker naai as hy jou vang.
Hierdie post is 65 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 933,145 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
…en julle het seker die heining met die wawiele ook opgemerk?
ek sal geld daarop sit dat hulle n oversized gholf bal vir n posbus het.
VERSEKER raak gesien Bokdrol, maar het jy die faktap ogiesdraad TUSSEN die openinge van die wawiele gespot? Seker stukkend gebyt deur die eienaar…..coming to think of it, was dit nie dalk DIE huis se eienaar wie se "Sweet Home Alibama" video so 'n week of twee terug sy verskyning op WKJ gemaak het nie?….mmmmmmmm
ek is verbaas , daar is n Lawn , maar ek seker hy vol honnekak .
Maar waar is die huis , of is die owner so rof hy slaap tussen sy spanners in die garage ?
Ek is heel fokken verbaas daar is nie 'n spelfout op daardie hek nie. Die eienaar (of die hond… jy weet nooit) moet vir Nwes42 gaan werk.
Die huis, willie, is gesteel, want lees die kennisgeweing op die hek……..
kennisgewing, sorry ouens, seker TE 'n groot sluk whiskey agter my lessenaar gevat…..
Poeskop, weereens maak jy my dag, daai dame wat Sweet Home Alabama sing bring heimwee in Prof B uit. Ek het haar vir n screensaver gesave en gaan dit vir Prof op sy verjaardag stuur. DDD
DDD, bly ek kon darem JOU dag maak tjom, stuur asb Bokdrol se verjaardagdatum aan…..LOL!!!!
Gee die ''Owner" 'n pielewapper en hy tjank harder as sy stoepkakker
Ok ok ok ek moet bieg (eks 'n Marble Haller fok). Dis nie my huis nie, maar die dom nai het die huis in ons straat gehuur. Etter het my kleinste se hond doodgery (nee Prof, nie in die driveway nie) maar hys intussen terug na sy hometown.
Fok ek wed nie een van julle het die sien kom nie! Snordorp City. Altwee dorpe se gemiddelde IK's het onmiddelik gestyg
Ai ai ai, julle sien… die verskil tussen julle, en ons marble hallers is dat ons meer bekommerd is oor die moord en roof, verkragtings, armes, lee kerke – noem dit maar op. Ons warry nie oor 'n bietjie humor op iemand se hek nie. Gaan kyk bietjie wat in jul eie dorpe aangaan dan praat ons weer. Moenie dink omdat een ou iets snaaks vind, gan almal saamstem nie.