Comments

  1. Zepher

    Watse ride staan in die parkeer area agter die skerms?
    Ons weet hy het 6×9's, ten minste drie mags, 'n exhaust met ogiesdraat oor, 'n wing en 'n rev-counter wat die hele dash vol staan.  
     
    Opel corsa, Opel Cub (wat oral 2.0 BOSS stickers het), Citi- of Chico Gholf (met Gti stickers), Ford Cortina 1.6 (Met GT stickers) of 'n Peugeot Bergfiets?
     
    Let wel as dit die bergfiets is, geen 6×9's of exhaust nie maar 'n wasgoedpennetjie met 'n Ace of Spades in die Speke. 

  2. Zepher

    Die Vraag is watter Transport staan in die parkeer area?
     
    Dit het 6x9s, 3mags wat dieselfde is, 'n exhaust mt ogies draad, 'n wing en 'n Rev-counter wat die hele dash vol staan.
     
    Is dit 'n:
    Opel Corsa
    Opel Cub (met 2.0 BOSS stickers)
    Citi Gholf (met Gti Stickers)
    Ford Cortina 1.6 (met GT Stickers)
    Die werk se Uno Paneelwa
    Sy stiefma se Honda Belade Luxline
    Peugeot Bergfiets

  3. Jakes

    Alles op die foto kan gaan, behalwe daai bottel Harrier. As jy daai kak drink is jy binne 6 maande 'n  hobo. Pers spirits is gesonder en lekkerder ook. 

  4. pop

    Nee cool man, altyd goed om iemand te ken wat in 'n vleisfabriek werk – al is dit nou net vark. Vir free bacon en varktjops mag jy maar jouself soos 'n vark gedra.

  5. Smee

    Ag jirre, mis ek nou my studente dae. Ons het al almal op 'n tyd so faktup gelyk.

  6. Dirk Diggler Diktros

    Yip.  En klonte gekom soos n vlakvark deur n gaatjie in ons broekie as ons n kaalbors meisie sien….

  7. dick

    Julle is almal verkeerd!ek is die magnolia tappit en ek ry I vuurwarm volkswagen fox met I exhaust wat bietjie lek…ma hy fokkof nogsteeds!as ek 20 voor 5 in brakpan ry,is ek nog betyds vir die game op loftus!go noord-transvaal!joost,steek hulle!

  8. Prof. Bokdrol

    Duidelik het hy eers 'n week gelede uit 'n boom gebliksem en begin regop loop – het nog nie die gorilla-instink verloor om sy voete soos hande te gebruik nie. Eskort het darem 'n sin vir humor met al die vark-grappe op die T-shirt. DDD, gepraat van varke, jy moet tog eendag vertel waar die bosvark / vlakvark ding vandaan kom…ek sal fokken erg belangstel om die agtergrond te hoor…

  9. Dirk Diggler Diktros

    Dis n laaaaaaaaaaaaang storie Prof.  Die kort weergawe is:  Eendag was daar twee bosvarkies – vandag is daar BAIE.  Ernstiger noot, sal met jul deel op n geleee tyd – soos wanneer ons duik oor n naweek en die webwerfetters stiller is….DDD

  10. koekiekrummelkont

    tipies n commen bloubul wat se stink piel uithang en hy weet dit nie want hy's te gesuip…dan sit hy ook nog soos n 2 times goedkoop slet…

  11. Killer

    poesis – hy gan ha so hard in die hol kap dat die spatare op ha rug klap!

  12. Vonkiedool

    Dit lyk vir my asof hy een van daai grys somer skool broeke van die 80's dra.

Gooi Comment