Lekker Randfontein!

Hier is nou vir jou n ZEF kar… Dss my stief skoonpa s'n. Hy bly in Randfontein aan die "Woes-Rand". Hy noem sy kar sy Ferrari en ek noem dit sy Shoprite shopping trolley. Anyway deel met jou vriede!

Barend

IMG00341-20101114-1308

IMG00342-20101114-1308

IMG00343-20101114-1309

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

43 Comments

  1. Odin
    Posted February 2, 2011 at 8:53 am | Permalink

    Onse Downforce wat in die Hemel is…..

  2. Jagse Karel
    Posted February 2, 2011 at 8:54 am | Permalink

    n Spaar gearbox staan seker op die kombuis tafel en almal gebruik ou pistons vir asbakkies.

  3. willie Damage
    Posted February 2, 2011 at 8:57 am | Permalink

    NICE!

  4. MangelAdder
    Posted February 2, 2011 at 9:07 am | Permalink

    Dis die ster van die nuwe eg Suid Afrikaanse aksie reeks:  "On a Wing and a Prayer"

  5. Posted February 2, 2011 at 9:25 am | Permalink

     
    Ek sien in die laaste prentjie charge hy bietjie die engin se warpdrives van die huis se lektieks af.

  6. poen
    Posted February 2, 2011 at 9:28 am | Permalink

    moenie kom speel nie pappa, as ek die saak so uitkyk is hulle besig om die environment te spaar deur die kar op batery packs te loop, check daai drade, andersins is hulle desig om die bier kout te hou in die caravan yskas. once

  7. FrikkieBeytel
    Posted February 2, 2011 at 9:31 am | Permalink

    Dit is baie min dat jy 'n 'trifecta' kry: dobbelstene om die rearview mirror, fur op die dash EN dubbel drukvlerke. Hierdie kar is in sy eie klas. GrifF, julle sal 'n nuwe folder – zef x 4 – moet oopmaak vir hierdie juweel.   

  8. Posted February 2, 2011 at 9:37 am | Permalink

    Kook 'n fokken tekkie my broe!

  9. Trilvel
    Posted February 2, 2011 at 10:18 am | Permalink

    Goeie poes, RapeFontein you beauty!

  10. PoesKiesFanie
    Posted February 2, 2011 at 10:48 am | Permalink

    Kyk nou net daar op die derde foto. Mens moet die kar inprop. Daai kar moet nogal kan fokof as jy al drukvlerke nodig het voor die kabel uittrek.

  11. Laaitie
    Posted February 2, 2011 at 11:05 am | Permalink

    The Zef is strong with this one…..

  12. Laaitie
    Posted February 2, 2011 at 11:28 am | Permalink

    Hy charge seker sy "flux capacitor" hy moet vol gecharge wees tot op 1.21 Jigawatts.

  13. Geoff
    Posted February 2, 2011 at 11:33 am | Permalink

    Nee fokkit bra … nee

  14. willie Damage
    Posted February 2, 2011 at 11:48 am | Permalink

    zero to a hundred in n halwe bottie brannas !

  15. Vleis
    Posted February 2, 2011 at 11:59 am | Permalink

    Tot die go-cart in die background het n drukvlerk op. heeltemal vlerk-gefok!

  16. Pollie Otter
    Posted February 2, 2011 at 12:46 pm | Permalink

    Ek kan nie dink aan nog iets wat hy kan doen om die kar meer zef te maak nie…miskien n linkercuntste spieeltjie? Hin M3 een.
     

  17. ghloepies
    Posted February 2, 2011 at 12:48 pm | Permalink

    Dalk is dit 'n dom vraag maar wat oppie aarde is daai rooi goedjies wat daar onder die agterdeure (waar die 'treadplate' gewoonlik is) sit…rooihakskene!?

  18. Posted February 2, 2011 at 1:01 pm | Permalink

    and the matching rims are so kief!

  19. Ou Dedoos
    Posted February 2, 2011 at 1:13 pm | Permalink

    Nie dubbel vlerk nie..Tripplevlerk of selfs quottrovlerk….Check voor die agterwiele !!

  20. Vuilduif
    Posted February 2, 2011 at 1:14 pm | Permalink

    Goeie poes! Hierdie ou het ook die gepaardgaande agterplaas wat vol random kak lê soos spaar tyres en concrete. En asof dit nie genoeg is nie…Check die wing op sy "sootvan-gocart"/grassnyer effort op die derde foto. Neem aan dit het ook downforce nodig. As zefgeid 'n siekte was, was hierdie ou lankal dood.

  21. Vuilduif
    Posted February 2, 2011 at 1:15 pm | Permalink

    Poes zef!

  22. Poeskop
    Posted February 2, 2011 at 1:19 pm | Permalink

    Jissis, NOOIT geweet Randfontein is SO fokken af nie. Barend, ou tjom, vat jou goed en FOKKOF van DAAI familie af…….

  23. Hooligan
    Posted February 2, 2011 at 1:46 pm | Permalink

    Jirrrre hou vas my dop, check hierrie move pappa….

  24. willie Damage
    Posted February 2, 2011 at 2:18 pm | Permalink

    @Vuilduif  , ek kan sweer dis jou Pa se agterplaas ? maar ek mis die dooie gras en potplante sonder , plante !!!

  25. Coena is koning
    Posted February 2, 2011 at 2:36 pm | Permalink

    Jis die oom is seker doos blind of hy skiet bok met die kar, hy het n kakhuis vol foglights op, maar maybe is dit als net vir daai goeie look van daai farrari. Fok ek verkoop sommer my B'm en kry nou vir my so poes cool tjor. :ps dit is net eintlik n randfontein subaru, elke tweede ou ry een so hulle sal nie weet waaroor julle aangan nie.

  26. Poeskop
    Posted February 2, 2011 at 2:50 pm | Permalink

    @Ou Dedoos en ghloepies, julle mis nie punt tjommas, dis 'n trappie om IN die fokken kar te klim…….

  27. Poeskop
    Posted February 2, 2011 at 2:53 pm | Permalink

    @Pollie Otter….ek dink ons kan nog NET die ruite tint, dan's hy so fokken zef, dit kannie erger nie

  28. aldo stefanini
    Posted February 2, 2011 at 2:56 pm | Permalink

    nee fok ek klim eerder in daai awb sierra en sal nie eers skaam kry nie!!

  29. Zepher
    Posted February 2, 2011 at 3:37 pm | Permalink

    Fok die poes in die Corsa! Kap n tekkie dat ons gly.

  30. Posted February 2, 2011 at 4:01 pm | Permalink

    Ek haal my hoed af vir enige persoon wat bereid is om te erken dat hy familie of aangetroude familie is van die eienaar van hierdie betrokke voertuig.
    Ek sou nie. Not de Fok. Ek sou nie.

  31. Dirk Diggler Diktros
    Posted February 2, 2011 at 5:14 pm | Permalink

    Yis my blaar, ref hom 7 en pop die klutch….  
    Draco dormiens nunquam titillandus vulva - Never Tickle a Sleeping Dragon TOYOTA – female genitalia.  (Moenie my Toyota kwaadmaak nie poes!)

  32. PonkieDiel
    Posted February 2, 2011 at 6:01 pm | Permalink

    Nee Poeskop, hy kan nog high-lifting door-handles en 'n racing dipstick ingooi vir extra improved ZEF in sy journey om uiteindelik Sbarro WRX STi te kan word

  33. Poeskop
    Posted February 2, 2011 at 7:41 pm | Permalink

    Jissis PonkieDiel, nie eers geweet daar BESTAAN sulke kak nie…..jy meen dit kan NOG zeffer raak? Ma se poes!!!!

  34. Jakes
    Posted February 2, 2011 at 8:28 pm | Permalink

    Julle klomp op die site is moer snaaks. Fokken klomp narre. Ek like julle kommentaar oor hierdie Zef mobiles.

  35. wolfie0014
    Posted February 2, 2011 at 9:42 pm | Permalink

    Barend ek dink nie jou skoon pa gaan bly wees dat jy dit n trolie noem nie… in die eenkant daai elektriese motor hou seker tot byte die jaard met daai wings

  36. kontkop
    Posted February 2, 2011 at 9:48 pm | Permalink

    die faktapste van als is daai fokken Blou Nul sticker op die boot!!

  37. Bulperd
    Posted February 3, 2011 at 12:01 pm | Permalink

    Blou Nul !!! Jou poes man Kontkop

  38. Mike
    Posted February 3, 2011 at 12:44 pm | Permalink

    I want one. Asb daddy koop my so een. Fokit jy sal darm lekker stukkies in die vuurwa optel

  39. kleinpiel
    Posted February 3, 2011 at 3:49 pm | Permalink

    like die shopping list op die voordeur

  40. Coena is koning
    Posted February 3, 2011 at 5:09 pm | Permalink

     
    Ook net n blou bul wat so poes kommin kan wees.

  41. Willem Wikkelspies
    Posted February 3, 2011 at 8:10 pm | Permalink

    Djo! ous jy moet weet jy is kakgevaarlik as jy 3 arials nodig het op jou kar. 1 X standard ene langs die voor venster af en dan 1 X beesting op die dak en reg agter hom een van daai imitation BMW fins so reg van die oriental plaza se fleemarket af

  42. kontkop
    Posted February 4, 2011 at 4:42 pm | Permalink

    al wat dit kort is daai blou bul hang balle, somme om die reverse mirror

  43. Die Hol ( )o( )
    Posted February 7, 2011 at 1:19 pm | Permalink

    Ken Daai ene goed sien hom baie verby Spur ry !

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">