Lame pick-up line

In Spec-takel deur griffin19 Eiertjies

Hello Grifiin,
 
Net so iets vir jou aandag.
 
Groete
Johann
 
CHILLIE PIELLIE

griffinLame pick-up line

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Net die ding as jy iemand aan die brand wil naai!

  2. Vuilduif

    Cillie is altyd 'n goeie vulsel in 'n taco (die steak wat vir die pad kyk).

  3. Karel Katskiet

    Gee n nuwe betekenis as jy praat van jou brandweermannetjie!

  4. Dirk Diggler Diktros

    Uithalers (ha-ha vir dubble-betekenis) vir chicks wat huil hulle is op maandstonde, of PMS, of ovulasie, of net plein vir n week.  Vier verskillende verskonings oor 28 dae.  Dus per definiesie is daar nie n ding soos n "normale" vrou nie, en dusenderhalwe is n chilliepiel n oplossing.  Dis ook vir goose wat moen en huil dat hulle snoesig en warm in jou arms wil "bond" as jy haar klaar gepomp, glip ongesiens een van die oukies in – vir 'afterglow' en jy dink aan die naweek se rugby en kwyl oor n Mc Donalds Big Mac, of selfs hoe jy n dyk in n bucket van KFC kan maak met n bottel Wisla / kas Coronas.  Pasop net dat jy nie vergeet van die oukie as die lus jou beetpak vir nog n potjie seks nie.  Dit kan n nuwe betekenis wees – Prof B met permissie – vir aan die brand naai…DDD

  5. Prof. Bokdrol

    DDD jy confuse die kak uit my uit…een oomblik lyk jy soos 'n moerse sensitiewe metrosexual tipe dude soos David Beckham en gee arme wD mooi geduldige  lessies oor anger management, die volgende oomblik kom jou Neanderdal instink na vore en jy wil fur-burger vreet vir hoofgereg en dan KFC burger vir poe(s)ding. Wel, watookal jou pubes kielie, ek sal eendag verstaan…

  6. Poeskop

    @Bokdrol…ek deel jou senitiment oor DDD. Ek dink hy moet dit dalk sy veskillende "buie" aan my en jou verduidelik, siende dat dit lyk of ons drie "mekaar gevind het" op die saait. My gevoel is hy is sagmoedig en gee gemoedelike lessies aan konte soos wD wanneer die Votties gesels en raak jags en vulger wanneer die hangover inskop….maar laat my maar verduidelik.
    @DDD….seblief tjom, ons wag.

  7. Prof. Bokdrol

    Pk ek moet minder tyd op WKJ spandeer! Ek gaan in die kak wees oor al my agterstallige werk; ek het so 'n bietjie van 'n WKJ verslawing opgebou oor Desember toe dit stil was by die werk (het al 600+ Webpages deurgelees) maar nou is dit hectic so ek moet my in toom hou – hopelik kry ek dit reg en verlos die ander Watkykers van al my kakpraatjies vir so 'n rukkie (en haal in op alles wat en eenkant gepak het…)

  8. Dirk Diggler Diktros

    aan poeskop en prof b.  ek's neet jou gemiddelde Vrystaterse nannoingenerd vasgevang in n betonoerwoud wat my verskeie "brands" vodka per sosiale geleentheid gebruik.  Verder geniet ek stap met Wagter (my Gluck .45) en lees graag baie (fotoporn).  Ek hou my besig met die kuns van Joga want dis goed vir kama sutra (lekker naai vir almal wat weet).  Ek verpes religie en mense wat dit in mens se gesig hou en dis al wat ek gaan se oor dit.  Julle het goed gespot – ek is wel uiters sensitief, veraal oor my moedertaal, en dus word die moerskont in my effe onsteld oor inkennige woordkibbelary deur ingeteelde poese.  Maar ek glo WKJ is n saait vir SATIRE en POESIE en daarom vat ek fokol wat ek of enige van my sewe dwergies (anner persoonlikhede) op die site sit.  Ek kan dus niks op die site te ernstig opneem nie en doen die site net uit die feit dat ek tenminste elke 5 minute n nappie change moet doen soos ek my natpis van lag.  Soms egter is ek doodernstig.  Soos met white oak.  Hy is n niggieholnaaier.  En enige kak van Die Antwoord voel ek ernstig oor.  So ernstig soos erektiele disfunksie.  Hoes daai sover ?

  9. Dirk Diggler Diktros

    Die enigste ernstige feite rondom DDD is dat ek ernstig epilepties en disleksies is.  No shit.  So – ek gaan een keer jammergat se eks jammer as ek swak vloek of poes kak sinsnedes vorm sonder n onderwerp, werkwoord en bywoord of waddefok.  Daar is hy nou.  Met apologie.  Fok u.  Moving along, ek is rustig verder met Wisla appelkoos aan die omgang he.  Die probleem is, die chicks dig die goed ook, so dit kos dubbel so duur om te naai en te drink.  Daaraan sal gewerk word as my doelwit vir die lewe vandag / die week.  Ek moet waai.  Poes roes en wag vir g'n man nie.

  10. Poeskop

    Jissis DDD, dis omtrent 'n fokken autobiografie, maar jy doen GLAD nie kak nie. Moet sê, stem met fokken baie van jou waardes saam en jou mening oor White Oak is in die kol!!! Maar ek laaik om vir willie Damage kak te gee, omdat hy sy poes TOTAAL strip en net meer kak aanjaag…..jy kan voortgaan…..

  11. kakhuis

    moet mens daai chillie eet daarna? ingelegde chillies, latest flavour on the block: snoekchillie

  12. kakhuis

    Bokdrol aka bokdrop dis hoekom ek so afwesig was want ek het my gataf gewerk, dit het my amper 'nhele 3 weke gevat om op datum te kom maar fok dit nou, enuf is enuf .dis nou tyd om my agterstallige WKJ in te haal

  13. Poeskop

    Jissis Kakhuis, WAAR DE POES was jy? Ons het jou gemis, tjom, of het jy onder 'n ander skuilnaam kak gemaak?

  14. Prof. Bokdrol

    Hey DDD moenie jouself deur die bek poesklap nie, bra – die lewe is 'n sneaky agterbakse kont selfs op die beste van tye en ook vir die wat dit die beste het. Voorbeeld: Steve Jobs – wil jy met hom ruil? Ontelbare poeslike hope zak in die bank maar die dude is nou nie eintlik reg om die Comrades te doen nie, nê? As hy gelukkig is sal hy nog fiks genoeg wees om in sy eie kis in te klim een van die dae. En check die arme dudes van Italtile in Plett vandag – en ek sê dit nou met opregte, genuine deernis. OK ek het so 3 biere in so daar gaan skielik 'n tjoon in my kop op – "Always Look on the Bright Side of Life" uit "Life of Brian" van Monty Python (wat wel een van my Top 10 Beste Movies van Alle Tye is.) Gryp 'n voddie (from Rassshiaaaa, soos daai chick met die wobbly bits – wonder of sy wettige ouderdom is?) en gryp watookal anders jou pubes kielie in die ander hand – dan het jy nou wat ons noem 'n gebalanseerde uitkyk op die lewe – "Na zdorovje!" Die lewe gaan aan…

  15. kakhuis

    Poeskop, mens praat nie uit die slaapkamer uit nie… <pink n traan> note to kakhuis: fakit I'm HOME ,<grouphug>
    jirr Poeskop ek hoop nie daai sinkonstuksie confuculate jou too much nie apologies vir nou en die toekoms

  16. Dirk Diggler Diktros

    Yo Prof, ek like Monty Python bevange.  Vral waar John Cleese vir die klas seksvoorligting gee en n demo op mevrou doe.  Interessant oor hoe die bvagina gelube word.  Britse soldate in oorloe het "always look on the bright side of life gesing" om gees te vang as dit kak gaan.  Persoonlik vat ek niks of niemand op WKJ enigsins ernstig op nie, veral nie your trily nie.  Maar opperste morone soos WIT OAK en willie Duvenhage cross my boundaries.

  17. Dirk Diggler Diktros

    Welom trug kakhuis!!!  Self het ek jou en jou helder postings gemis maar het gedink ek hallucinate. 😉

Gooi Comment