So die nuwe budget speech is gister gebraak en ons moet ons belts stywer vasmaak. Skywe en dop is duurder soos te verwagte is. Moenie worry nie, jy kan nog steeds party en jou lewenstandaard handhaaf. Miskien net sonder 'n piel of 'n oog.
Check, Dr Uba is fokken totally legit. Hy betaal lekker skille vir jou ogies, tiete, tong, piel, ballas ensovoorts. Hey, jy kan even jou hand afkap: "En hoeveel vir hierdie hand, Dr Uba? Ek het hom net vir draadtrek gebruik. Baie goeie toestand"
Wel, hier is sy pryslys volgens sy website:
I pay keen cash for:
Eyes (up to R5000 in cash)
Breast (up to 1800 )
Tongue (up to R2500 in cash)
Rhino Parts (available at the clinic)
Tesicles (up to R1600 each)
Kidney (up to R3800)
Jy check, tiete is meer werd as ballas. Ons is ook verheug om te sien dat hy renoster parts verkoop. Totally legit. Too legit to quit.
Voor jy jou panty in 'n knoop kak – hierdie is 100% fake en is deur 'n ad agenecy genaamd Tequila gedoen einde Januarie. A "future trends en digital" agency. There you go. Sorry om julle bubble te bars, stupitte ad agency. Ons check julle fokken kallers. Gaan spandeer bietjie tyd en maak julle eie fokken website reg.
Watkykjy staan op 1,192,429 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Dis nou jammer dis 'n fake. Ek het twee van baie goed aan my lyf. Ek kon skatryk geword het.
Hy kan maar twee nulletjies agter al die bedrae sit die fokken cheapskate…
Watookal die penis prys is, hy sal anyway 'n paar nulle agteraan moet sit wanneer hy met my en my peesklong konsulteer.
RumPram – sallie cool lyk met net een ballas nie
Dis foken muti!
Daai vrou wat haar man se penis afgesny het, die dokters het hom weer aangewerk en die ou het 'n porn star geword. Wys jou hoe resilient die penis is.
Hoe verwag hy dat ek moet aap-lek sonder 'n fokken tong?
ouens, dis verseker 'n fake. my boyfriend is ge-comission om die site te bou vir dudes, en nou bel die fokken koerante en radio-stasies die kak uit sy foon uit. mense is darm kak gullible.
Hallo my goeie dokter. Kan en nie maar net my piel inruil op 'n groter – jonger model wat langer styf bly nie. Byvoorbaat dank. Attie klein Pap Pielietjie.
Ek sou gelike het as ek n stel labia kon koop.
Hoeveel vir 'n ekstra stel ballas vir my voorkop? Dan kan my ballas die heeltyd in my oë hang.
Kan ons dit noe so reel dat alle spietkops, kak joernaliste, dom SABC – wel, enige media se pere en piele verwyder word om te verhoed dat hul verdere ongelletterde werfettertjies die wereld inbring nie. Vroulike patete in genoemde professies se koekies kan toegewerk word. Hierdie uiters professionele dokter en sy span uitmuntende sjirurge en sommer nurses kan die procedures doen en die fondse uit die verkope van daai organe kan vir byvoorbeeld sukkelende Afrikaanse bands – net nie ploerte soos Jack Crooked Arrow – gaan om hul loopbane die heelal in te skiet. Ek dink so n projek kan vir die goeie dokter n Nobel-prys losslaan, wat skiem jy kakhuis?, Poeskop, Prof – ek weet sommer wat jy dink……(dis goed so, jy kan die Projekleier wees, en honourable CEO wat taalverkragters summier kan laat opneem vir sjirurgie!!!!) DDD
@ adele , my bokkie , het jou boyfreind nie dalk sy Piel verkoop , en nou sit jy met die 'gebakte pere' nie ?
DDD ek wonder hoeveel sal mens vir Stief Dofmeyer se ballas kan kry? Seker nie veel nie, hulle is al te veel gebruik…
Yip Prof…..en ek skiem hulle is kleiner en meer verrimpeld as ou rosyntjies…
Ek het wel nie n Bal of oog of te verkoop nie , maar ek het wel n vergroote Lewer [van al die suip] wat as jy hom kan opdeel ,tenminste vir 3 mense kan skenk .Ek sal dan graag ook wil weet of ek Tripel gaan betaal word ? Ek kort nog plek vir nog Rum , en ek dink die lewer moet waai !
Janee- bewys dat daar 'n baie kort afstand tussen 'n man se breins en sy piel is Ponkiediel!
Huisvrou ek is nie so seker nie – in my geval is dit ten minste 9 duim in die ou taal…