Kom ons help die ou reg…

Hierdie blaar by Seaharvest in Saldanha met die Merc het in die regte rigting gedink met sy nommerplaat, maar het uit letters ge-run.

wat kyk jy merc by seaharvest

Jy hoef nie 'n paar grand op 'n nommerplaat te spandeer om met Watkykjy agter op jou tjor te pryk nie. Kry sommer vir jou 'n pak Watkykjy stickers by Zefshop saam met jou volgende order. Dis mooi en diskreet genoeg om onder of langs jou Ford se badge te vertoon met trots. Selfs hierdie Merc hierbo sal beter lyk. Onsself plak dit sommer orals waar ons gaan, soos wanneer die hangore uitgesort moet word met 'n Wimpy brekfis…

Ons swing hulle in pakke van 50, want ons ons weet julle gaan gepiel raak by pubs en mekaar beplak met die goed en miskien laag raak op stock.

wkj stickers

watkykjy wimpy menu

Op 'n latere stadium sal ons lekker groot vinyl outjies ook laat print, en miskien next level sleutelhouers ook maak. Zak is net bietjie skraal op die oomblik.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel, zefshop. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

11 Comments

  1. JP
    Posted February 23, 2011 at 6:03 am | Permalink

    PIELE PA! dit sal befok lyk op my 1400 …..

  2. Allan Boesak
    Posted February 23, 2011 at 8:26 am | Permalink

    bokkom smokkel !

  3. mal mike
    Posted February 23, 2011 at 8:36 am | Permalink

    Djille kannie liesie, dit sê Wat kyk djy.

  4. Bernster
    Posted February 23, 2011 at 11:56 am | Permalink

    Wat van 'n kief firefox persona…

  5. 007 Se Baas
    Posted February 23, 2011 at 2:09 pm | Permalink

    hahahaha check 'n SLK (Stupid Looking Kar)……. LOL

  6. Vuilduif
    Posted February 23, 2011 at 3:38 pm | Permalink

    En check, daar's 'n hoerhuis ook in die agtergrond. Alhoewel dit daar 'n "Shop" genoem word.

  7. Dirk Diggler Diktros
    Posted February 23, 2011 at 7:57 pm | Permalink

    Is my comment in die post of het ek……

  8. Prof. Bokdrol
    Posted February 23, 2011 at 8:38 pm | Permalink

    …weereens gevra vir 'n braai met 'n mode-debat by VK?

  9. Dirk Diggler Diktros
    Posted February 25, 2011 at 1:40 pm | Permalink

    hoffenlich nicht…..ich bin zat re senzuur…..sehr sheisse. Prof, hilfe mitt mein.

  10. Dirk Diggler Diktros
    Posted February 25, 2011 at 1:49 pm | Permalink

    ek sal nooit ooit weer braai nie.

  11. Prof. Bokdrol
    Posted February 25, 2011 at 7:50 pm | Permalink

    Maar VK het jou dan persoonlik uitgenooi! Jy moet asseblief tog net fokkol sê van sy klerekas…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">