Kantore word opgeplaas

In kak nuus deur griffin32 Eiertjies

Miskien is Nuus24 besig om balloons op te plaas vir hulle daaglikse party in die kantoor…

nuus24 opgeplaas

Deel met jou tjommies!

    griffinKantore word opgeplaas

    Comments

    1. Willem Wikkelspies

      Ek wou ook nou vra omtrent die ontploggings…Tik die ou met druiwe in sy mond?

    2. Fran

      Word news24 ooit ingelig van al hierdie stupid fokkin spelfoute wat hulle outsourced verslagewer in India maak? Gee hulle om? 

    3. David

      Ontploggings is gokken fevaarlik. 
      Maak nie saak of die kak ge outsource word of nie, fokkit een of ander etter moet dit tog seker proof voordat dit verkondig word. Mind you dis seker dieselfde disleksiese werfetter wat dit doen

    4. Lindy

      Wel ek dink hulle krap gomsuigers van die pavement af om hulle werk to doen.
      fakked ap.

    5. Vuilduif

      @ Allan Boesak: Ek hoop jy't iets om te sê, want ek het gisteraand ontploggings gemaak met my piel in jou ma se poes! Ha Ha!

    6. Prof. Bokdrol

      Vuilduif, stoppit – ek het nou amper van my stoel af gemoer!

    7. Allan Boesak

      @ vuilduif , Jou mase poes en jou Pa se hol !! En jou fokkin lightweight, die Naweek is dit ek , Jy en 2 Botties KAptein poes !
       
      Ps , Los jou vrou byri huis , sy gaan nie n FOk jou rasion met jou drank inname nie !
      so wadda ya say ? 

    8. Teflonpan

      Jirre, ontslaan die News24 redakteur onmiddelik. Dat 'n poes kan betaal word om rond te sit en sulke kak werk te laat publiseer is 'n skande.

    9. Zepher

      Nwes42 se ongewaste ballas.
      Ek sweer ek kry skaam, die feit dat die klomp fokken shit-for-brains ons moet inlig oor wat om ons aangaan beteken ons moet die grootste klomp oningeligte klierkoppe op die planeet wees.
       
      Outsourcing se gat as die van 'n ander land ofkom lag daardie knaap sy fokken gat af as die klomp (soos bo vermeld) die goed so publiseer.
       
      Iemand moet 'n draai maak by PK inc. en kry wat hom toekom hiedie raak nou al daagliks.

    10. Poeskop

      @Fran…is jou spelling ook ge-outsource? VerslagGewer word met 2 "g's" gespel. Teflonpan, jou spelling gaan ook vir 'n bol kak….onmiddelLik word met 2 "L'e" gespel. So julle 2 dosies, fokof eers en gaan leer spel VOOR julle iemand anders daaroor aanvat. Julle is nie gekwalifiseer om dit te doen nie……

    11. moertoe

      Fran, hoeveel zak word jy betaal om jou spelling na te gaan? Die antwoord is natuurlik: Fokkol, so s^e vir poeskop, net soos die dose wat groot zak betaal work om spellchecks te doen by news24, om te fokkof (my spellchecker will nie fokkof check nie: poeskop, domkop help asb)

    12. Poeskop

      Moertoe, jy's fokken snaaks. Maar dit is sê, nie met die kappie TUSSEN die "s" en die "e" nie, maar BO-OP die "e"…….., ek ken nie vir domkop nie en Poeskop word met 'n hoofletter "P" gespel……

    13. Prof. Bokdrol

      Poeskop, Moertoe – los arme Fran en go eerder vir David; hy't self nou die dag erken hy's 'n ongeletterde poes, en kyk net na SY comment! Fokken skandalig, David – jy sal mooi moet vra dat ek jou weer kom oplaai vir 'n spin in my Big Six! (Moertoe, ek dink jy soek na ALT136, bra…)

    14. David

      Ai mense kan ons nie maar in vrede en harmonie saamleef nie? Hierdie aanhoudende gevloekkery en slegpratery van ons medemens gaan een van die dae my argwaan ontketen, en dit wil ons tog nie beleef nie.

    15. moertoe

      Ek sal nooit alt 136 gebruik nie. My sekretaresse is fokken sexy en elke keer as ek vir haar iets "s^e", dan leun sy oor my desk met haar cleavage teen my regteroor en leer my die alt 136 trick (maar ten minste help jy uit, thanks Bokdrol). Noem my 'n dom Poes kop, maar ek gaan  nie daai (oftewel daardie) gewoonte afleer nie

    16. lektieks

      Julle almal wat mekaar so uitk@k oor spelling – 'give it a rest, man!'  die verskil tussen die ongeletterde outjies (en/of vroutjies) wat hier kommentaar lewer en die ongeletterde gespuis van ons geliefde nuuskanaal is dat laasgenoemde daarvoor BETAAL word! So lank diegene wat so k@k spel nie daarvoor betaal word nie, het ek vrede met hulle… ons het almal ons foute! 

    17. lektieks

      Julle almal wat mekaar so uitk@k oor spelling – 'give it a rest, man!'  die verskil tussen die ongeletterde outjies (en/of vroutjies) wat hier kommentaar lewer en die ongeletterde gespuis van ons geliefde nuuskanaal is dat laasgenoemde daarvoor BETAAL word! So lank diegene wat so k@k spel nie daarvoor betaal word nie, het ek vrede met hulle… ons het almal ons foute!

    18. FrikkieBeytel

      Ek wil my verstout om te se dat spelvaardighede direk gekoppel is aan ouderdom. Hoe ouer hoe beter. Spelling is in die ouer garde in gebliksem – vandag is corporal punishment ongeoorloofd en die matriek slaagsyfer vertel sy eie storie. Nuwe tegnologie soos MXit en SMS taal het die situasie ook net verder die afgrond in gehelp. Ek stem saam lektieks (al twee kere) dat dit die fokkers se job is – hulle is nie besig om te blog nie.
      En alvorens iemand die ALT 136 trick herhaal, dit wil nie fokken werk op die laptop nie.  

    19. Prof. Bokdrol

      FrikkieBeytel ek het ook my moer af gesukkel op die laptop, dis wel 'n fokken schlepp (dit wissel bietjie van laptop tot laptop, maar dis naastenby dieselfde, speel net rond): druk en hou die blou <Fn> sleutel, soek die sleutel met die blou <Num Lock> op en druk en release hom en release <Fn>. Nou werk die sleutels wat die syfers in blou op het soos 'n desktop se numeric keypad, so as jy nou ALT en die blou syfers druk kan jy letters met leestekens kry. Om die numeric keypad af te sit sodat jy weer die gewone letters kry, doen weer die <Fn> <NumLock> ding. Dis nou tensy jy ook 'n sekretaresse met groot tiete het wat jy eerder wil hê oor jou moet kom leun om te wys…

    20. FrikkieBeytel

      @ Prof: Nê! Dit werk! Jy het nie kak gepraat toe jy gesê het dit is ietwat van 'n schlepp nie – seker net nog iets om gewoond te raak of as motivering te gebruik vir 'n volborstige sekretaresse.. Thanks vir jou ook J-M.

    21. Prof. Bokdrol

      Fokken bly ek kon help, FrikkieBeytel – los nou net die tikretaresse om self met die schlepp te sukkel terwyl sy oor jou leun!

    22. Dirk Diggler Diktros

      Defnitief.  Nuus34. Vucked.  Naai.  E-foffokop.  Spessiliseer in die alompintenerigste kak en prent dit poespas met litrererere lisen yt.  so vukt us uns dad ons nie onzzelf kin nie en aldus lezertal verhoog.  deur fakap   te wees kry ons dit ook reg om sites sooos WATKYKJY oor kak te laat knbibbel en letterlik absplute punternerige inkenige wpprkibbelary kwyt te raak!!!   Poeste.  Once.  WatKykJy?    DDD

    23. Byna Bottel Blond

      Gok! Hier's nou-nou 'n ontplogging in my gokkin goon!

    24. Dirk Diggler Diktros

      Moertoe, elke nou en dan gebeur iets "and the univers makes sense (to Garp)".  Jy het my weereens laat voel dat alles in die lewe klopdisselboom is.  Jou logika om eerder n dame se bors teen jou regteroor / kant te skuur eerder as om alt136 of whatever te probeer leer, laat my sonder asem.  Puik.  Alle maats let op, daar is net twee prioriteite in die lewe, nl. Poes en Drank…..   Moertoe, ek nomineer jou vir die Nobelprys vir Prioriteite en Prof, sal jy asb sekondeer ?  Garp

    Gooi Comment