IOL praat kak met ‘n straight face en foto’s

In kak nuus deur griffin19 Eiertjies

Hoe de fok kan mens die nuus glo as hulle 'n klomp kak opmaak, kompleet met foto's?

Laat mens wonder watse kak hulle nog uit hulle duime of holle uitsuig. Let wel dat hierdie artikel 2 dae na die Rammstein concert by The Dome geplaas is, so daar is fokol verskoning daarvoor. Dis net plein fokken luigat moves. Fok.

rammstein iol

 

Deel met jou tjommies!

    griffinIOL praat kak met ‘n straight face en foto’s

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Ek sê julle weer – hulle outsource hierdie fokken tos wat hulle skryf vir een of ander poes in China of Indië wat met 'n handvol rys betaal word…

    2. Dr Onk

      dom poeste ….. laat mens fokken dink ne …. die fokken koerante dink mos hulle is 'n law unto themselves maar eintlik is hulle fakked up

    3. Rondfokker

      So wat's die regte storie? – wie was die supporting acts? Julle was obviaasly daar. Ons broke, dom poeste wat by die huis sit het die article gelees en gedink – "Awe, nogal kwaai, so 'n multi-faceted lineup".
       
      Min te weet dis eintlik 'n multi-faeceted lineup wat IOL uit hulle gat uit suig.

    4. troglodiet

      Die koerante maak kak op soos hulle wil; feite is nie juis groot vir hulle nie.
      Onlangs het 'n foto van my in koerante verskyn (krokodil wat 'n baba olifantjie vang). 'n Britse nuusagentskap het die foto en die storie vir my bemark. Al die koerante wêreldwyd het either die volle storie vertel, of ten minste net die belangrikste gedeeltes.
      Ons eie ou News24 het egter besluit hulle maak die feite op soos hulle wil. My foto was geneem in Februarie 2007. Die my foto in Beeld verskyn, vertel hulle toe ewe hoe die foto "onlangs" geneem is, en die olifante "lafenis gesoek het van die verskriklike hitte wat ervaar is in Oktober in die Kruger wildtuin.
      En of ander boffin is toe ook ingeroep en die ou redeneer toe nogals ewe, hy reken die foto kon DALK by Orpen dam geneem gewees het. Die storie wat die Britse nuusagentskap verkoop het, het egter even die GPS ko-ordinate gehad van PRESIES waar ek die foto geneem het.
       
      Nou wonder mens net, as hulle stories so kan opmaak, hoeveel ander kak praat hulle nie. 

    5. Allan Boesak

      fokit , dom naijis ! maak hulle dan geen melding van Ram, nie ? 
       
      dis poes laag!

    6. RG

      Ken nie die name in die lys nie maar Zuluboy klink nie soos iemand wat by 'n Rammstein knosert speel nie.

    7. Author
      griffin

      Daar was fokol supporting acts. Net Rammstein het gespeel. Op hulle eie. By The Dome.

    8. hannes

      what the fuck!!! dit gaan my te bowe. daar is ook geen plek waar mens dit kan rapporteer nie (wat ek kon sien nie), so hulle kan rustig sit en bullshit stories opmaak. fuck sakes

    9. FrikkieBeytel

      Dit is seker een van die vele redes hoekom die pers die ANC se voorstel vir 'n Tribunaal so teenstaan (afgesien van die sensuur etc.), want dan moet die fokkers actually werk en hulle feite agtermekaar kry.

    10. Trespassa

      Whoop whoop! IOL het nou-net my flaming commentary ook ontvang.
      Jissis dis fucking unacceptable.

    11. J-M

      Vir IOL wil ek sê "Focus" (Fuck Off Cos Ur Stupid)
      @Grethe wat was jou lieflike boodskap?

    12. Focus

      IOL het dit darm nie heeeeeltemal verkeerd nie, NERD was in die Standard Bank Arena die 14de Feb saam met daai klomp boknai side-shows wat genoem is. Dit het alhoewel fokkol met Rammstein uit te waai wat in die Coca Cola dome was nie. Dom konte.

    13. Author
      griffin

      Nee, my blaar. IOL het dit 100% verkeerd. Deur almal by dieselfde venue te gooi op dieselfde datum volgens hulle berig, is hulle feite 100% verkeerd.

      Weet jy wie het ook die naweek opgetree? Poebaie mense. Op verskillende datums oor die naweek. By verskillende venues. Hulle kon net sowel getune het dat daar 110k mense by FNB was om Rammstein, Bok Van Blerk, Dowwer Dolla en DJ Ossewa te kyk. O ja, en U2.

    14. Vuilduif

      Dit maak nie regtig saak wat gebeur het nie, want AC/DC was nie daar nie.

    15. Grethe

      @J-M: Boodskap was as volg:
      I would like to alert you about the piece of garbage you posted on the 17th of February 2010. (http://www.iol.co.za/tonight/music/n-e-r-d-rammstein-rock-joburg-1.1025547?image=2(
      NERD DID NOT perform with Rammstein at the Dome, nor did the stream of supporting acts you mention perform there. How you managed to post their photos in the same gallery making it appear that they performed at the same venue, on the same date, goes beyond me. Furthermore, it makes me question the integrity of your journalistic values and the quality of all other articles posted on your site. It seems that anything you suck out of your thumb counts as a valid news-article on IOL. Perhaps you assume that no one reads the crap you put on your website, which is probably true. However, I have written Facebook posts while drunk and they are still more factual than half the bullshit you post.
      Luckily for us, other websites have already picked up on this garbage and have gone to mocking you on their blog. (met die watkykjy URL gepost). 
       
      Ok en hier is my confession, want ek is anaal en hierdie tiepe shit frustreer die kak uit my uit, ek het vir IOL gebel. Was deurgesit na een of ander blaar wat gemaak het asof hy weet wat aangaan. Hy het my gevra wie die artikel geskryf het, waarop ek gese het HOE DIE FOK MOET EK WEET? En na 'n ewigheid se ge-uhmm en ge-ahh gese hy sal defnitief opvolg. Ongelukkig lyk die artikel vandag nog presies die selfde. So dit het ook fokol gehelp.

    16. Naartjienooi

      Wetterse eejits. Rerig.
       
      Wag, laat ek ook gougou hard gaan moan.

    17. Prof. Bokdrol

      "Supporting act?" Waddefok??? Kyk, my hele musiekversameling is ouer as 150 jaar maar selfs ek kan sien Rammstein het soveel "supporting" nodig soos 'n goose van 25 se tiete…

    18. Fox

      Ek glo nie eers die Poese weet wie de fok Rammstein is nie,en ja een van die beste shows ooit!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 

    Gooi Comment