IOL have using top skill English

In kak nuus deur griffin9 Eiertjies

I have using my best red pen to mark this astonishing English at IOL.
It does seeming they not only needing proper trainings in reporting, but also English language ability also, too, as well.

Have a great Vrydag.

Love always,
Michelle.

have using - IOL FTW

Deel met jou tjommies!

    griffinIOL have using top skill English

    Comments

    1. Willem Wikkelspies

      Dis vrydag, dink daai half-jack russian bear in die laai werk oortyd by IOL…Dis harde werk om nuus te gaan soek as Mal-emma niks te se het nie.

    2. rondfokker

      ek scheme Bokdrol gaan weer rant oor hoe die skrywer een of anner syndicated dom poes is in China.
       
      Lekker vrydag, kak nuus en al.

    3. Prof. Bokdrol

      Rondfokker, dit is actually so – gaan kyk op IOL se corporate Website waar hulle vertel dat hulle "eksperimenteer" met een of ander "global outsourcing" model.

    4. moertoe

      thanks michelle! hoe gannit met jou tweeling? jy skuld ons nog 'n fotie

    5. Allan Boesak

      ha ha , Ek hoop hulle 'global outsourching model ' werk lekker vir hulle . Goeie fok , dis amper soos die weer op SABC , hulle, dink watse weer more sal lekker wees , en voorspel dit !

    6. Michelle

      Met my tweeling skort daar niks… 😉 Hulle is dood gelukkig en tevrede… Dankie dat jy vra!  Met betrekking tot die foto, ek belowe jou, die prentjie wat jy in jou kop het, is al reeds strate beter as die regte ding… so hoekom verlustig jy nie jouself aan jou eie gedagtes nie?
      😉
      Of as jy in Pretoria bly, gaan die naweek Hatfield toe. Ek is SEKER daar is een of ander jong onskuldige dame student wat  ver van die huis in die groot stad kom studeer het. Net om op 'n vrydag aand in 'n emmer bier te val en tot die gejuig van die skare haar bates vir almal te wys! 😉

    7. rondfokker

      Ai, Michelle, hoe bring jy dan nou memories terug van Hatfield square so op 'n donderdag aand/vrydag oggend. Ek mis nogals die stywe boudjies en ferm tieties.
       
       
       

    8. Dirk Diggler Diktros

      Wat nou van ferm tieties en stywe boukies – ek het klaar n russian hier aan die gang wat wil ontmoet….Tot dit gebeur….   IOL do perverse in enliush musch delisiously, ampfer soos mein fuhrewr himself mitt sy stokstywe boner ss eb al fir fazzerland.  engelish sehr baie kiepiefokkend goed, doet so voort IOL.  Once

    Gooi Comment