Hierdie tweetjies het obviously ietwat van ‘n verlede

In Fokken Main Videos deur griffin7 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinHierdie tweetjies het obviously ietwat van ‘n verlede

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Miaauuww!!! Jirresjym, die arme Aussies het dit ook nie maklik nie – kak aksent, vloede, siklone, Soutpiele wat hulle gat skop in krieket; (het ek al gesê kak aksent?) en dan naai 'n Saffer expat jou chick en bederf haar so dat sy 'n poes van jou maak voor 500 miljoen mense…

    2. Prof. Bokdrol

      …terloops, julle besef dis ook 'n expat Saffer wat daardie bekertjie vashou, né?

    3. Klontpoep

      Ai smaak my die prof het nie sy gehoorstuk ingehad toe hy die clip gekyk het nie. Daai is Ingelse aksente op Ingelse TV pappie. En dis ook nie ‘n beker nie, dis ‘n replika van ‘n hout urn. Wys jou nou net watter af goed Ingelse en Ozzies opgewonde maak. Ag nee siesa man!

    4. Prof. Bokdrol

      Klontpoe(s)p, dis 'n pragtige Son(dige)dag vandag in Pitooria en ek het nie tyd of lus vir jou kakpraatjies nie; lees hiessso en los my die fok in vrede vir my braai (en dalk later naai as ek gelukkig is…) en my regmaker/s van J&B&soda:
      http://ten.com.au/ (sê die fokken AU deel iets vir jou?)
      http://en.wikipedia.org/wiki/Andrew_Strauss (jy praat Afferkaans so hopelik weet jy waar de poes Jou-Anus-Burg is?)
      Nou dat ek mooi daaraan dink: is Stief dalk jou pappie, pappie?
      Vries maar lekker jou poes af daar in Ingeland, né? Ek gaan nou gou in die swembad spring met 'n lekka yskoue brewski…nog 18 uur voordat Maandag en sy holnaaier tjom Mr. Hangover my oor die kop moer hier om die hoek op die highway…

    5. Hoerskont

      LOL!!! Klontpoep, daar maak jy nou jou naam tottie. Channel Ten is ‘n Aussie tv kanaal. Ek bly in Sydney en as jy kyk aan die einde van clip eindig web adres met .com.au (Aussie webadres).

    6. Dirk Diggler Diktros

      nnnnjarwoefekse.  Bitch.  Hy het haar obviously nie by die agterdeur binnegegaan soos sy daarvan hou nie.  Sien, sy like van rektumrangers en toe kom die galante kont met sy klein tottie en sit hom versigtig net onnder die agurkie in, al 3 cm van dy totterjossie.  Sal my self n bietjie seksueel onvervuld laat.  Poes is n snaakse ding.

    7. klontpoep

      Eish, gedog daai laaste batch wat in die sak saam met die aas gele broei het was sterker as gewoonlik…

    Gooi Comment