Happy Valentines day!

In kak nuus deur griffin

Ons weet dis eers more, maar wie gaan seriously na 'n kak werskdag sy stukkie uitvat virre Spurburger op 'n Maandag? Hoop jy't die naweek saam met jou geliefde / skelmpie / baas se dogter geniet.

Ons drop later in die week die Rammstein interview vir julle. Dit was een van die befokste shows ooit in Suid-Afrika gewees. As jy nie jou U2 kaartjies in die Juksei gaan bliksem het soos Steve Morsjorsmeyr nie, geniet die show vanaand. As jy reeds in daai omgewing is, gaan klap solank 'n zamalek in een van die shebeens.

As jy nie weet waarvan ons praat nie, check die A+ van News24 uit wat die storie probeer vertel:

steve hofmeyr

valentines

vtines

Hierdie post is 146 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,607,166 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHappy Valentines day!