Goud aan die einde van die reënboog.

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

Julle het mos almal getwyfel oor die storie van die pot goud aan die einde van die reënboog.

Hier volg ‘n fotografiese bewys wat ‘n einde sal maak aan al daardie onnodige getwyfel.

Onthou, foto’s lieg nie.

Koos.

sars\

Deel met jou tjommies!

    griffinGoud aan die einde van die reënboog.

    Comments

    1. Mike

       
      As jy 'n job interview by sars het is die eerste vraag wat hulle jou vra.
      Kan jy iemand in die hol naai? Want dis al wat ons hier doen.

    2. Mike

       
      As jy vir 'n job interview gaan by SARS is die eerste vraag wat hulle jou vra.
      Kan jy iemand in die hol naai? Want dis al wat ons hier doen.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Mike, ek sien jy voel sterk oor jou saak – of iemand doen – moenie worrie nie, dit gebeur met almal, en dis boonop waar.  SARS is agter-die-kop-kykers, kussing-byters, poefboewe, ketefbessiesnuiwers in hul eie fokkken liga.  Once.

    4. Prof. Bokdrol

      Hartseerste deel van die foto is as mens dink hoeveel van JOU goud is in daai pot – fokkers!
      DDD, Mike se vingers het seker gegly – ekself het nou die oggend 02h00 'n hele comment verloor omdat die FOKKEN laptop nie 'n ordentlike numeriese keypad het nie, en toe ek 'n leesteken wou maak met ALT-iets toe is alles moertoe. En toe is ek te dronk om te onthou watse kak ek besig was om te praat om dit oor te tik…dit was iets van iemand wat sê Gauteng is kak en ons is almal dooslik en dis hoekom hulle hier weg gefokkof het of so iets…aaanyway, maak nie meer saak nie, ek's nou nugter so dit pis my nie meer genoeg af om 'n pot snot daaroor te traai skryf nie. Miskien moet ek volgende keer as ek 02h00 die oggend getrek is eerder vir SARS skryf, die poese…

    5. Hoofmoer

      Soek Altyd Roekelose Seks = aka ons wil jou nie jam kant bo he nie, want ons like die Marmite Highway. Byt daai kussing vas boetie, dis net n brand pyntjie de 1st keer
      Wat my meer bekommer is die UFO wat langs die reenboog is…. kan dit oom Bob se span uit Zim wees wat eintlik die shop run ?

    6. Zepher

      Ek stem vir meer Trusts, Meer Small to Medium Companies en Belasting Vrye Divindende op plaaslike ondernemings en Minder belasbare bruto inkomste.
       
      Alles binne die grys lyne van die reg en geregtigheid natuurlik, daar moet mos loopholes wees sodat ons parlementlslede en kie ook 'n bestaan kan maak.
       
      SARS kan ook so bietjie kussing byt.
       
      Dis nie asof hulle daardie geldjies van jou gaan gebruik om die Fokken  Moerse Slaggat opad huistoe reg te maak nie.

    7. FrikkieBeytel

      Die sadste van alles is dat SARS die mees effektiefste staatsdepartement is. Hoekom kon hulle nie ook maar so useless wees soos die Departement van Onderwys nie. Aan die einde van die jaar kook hulle die boeke en vergeet om die balans te verhaal.

    8. Poeskop

      @FrikkieBeytel….die sin moes gelees het effektiefste, of mees effektIEWE….jou Afrikaans gaan vir 'n bol kak……..

    Gooi Comment