Fokkit! Ek kan ‘n X3 bekostig!

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

Fokkit, hierdie ou is seker fokken bly dat hy na 30 se spaar ‘n X3 kon bekostig. You caren’t take de Kempton out of the zefgat…


lekker!!

Het hierdie in Kempton geneem

Cheers,
Etienne

fokkit

Deel met jou tjommies!

    griffinFokkit! Ek kan ‘n X3 bekostig!

    Comments

    1. Karel Katskiet

      Net nog n bewys dat daar geen verband tussen zef en geld/sosiale welstand is nie. Well done jou ou damduiker jy. Iemand moet nou net n sticker onderaan plak wat se ‘maar ek is n doos’

    2. ruan

      dis i X5 tottiekop, maar nie te min, nogsteeds i wtf!? oomblik.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Wat het julle ous teen X6 en X5 – en n V8 Toureg.?  Ek is die ZEF in zef in Durban en ry al drie, maar het kort haartjies, werk n steady job in nannotegnologie, is verslaaf aan vodka en min-alterind-drugs en WatKykJy, dink die Antwoord het wel potensieaal en ja by paarties in Durbs raak ons groentegeestig.  Moet ek nou my karre verkoop en Chicco's en XR 3's koop met drukverke om kool te wees ?
       

    4. Net my mening.

      DDD. Breg jy nou,? Met die karre, ek bedoel. Die kort – minder hare het seker al die meeste van ons getref. Ons is te oud om regtig lank te raps en jol, nou spandeer ons maar baie tyd op die Website. Natuurlik onder 'n skuilnaam.

    5. David

      Fokkit DDD en hier dog ek nog heeltyd daai Cortina bakkie is joune. Suitably impressed bru, ek bedoel nou met die feit dat jy hare het

    6. Dirk Diggler Diktros

      Uitgevang, ek het haar-inplants, fokkol tanne, fokkol job en ry n skateboard werktoe.  Nie oor ek kool is nie, maar oor dit al wiele is wat ek het.  So ja, nou voel ek moerse beter dat die waarheid uit is, ek is op so n rol dat ek sommer hierdie werk bedank omdat ek in skelm-tyd op die desktop WKJ doen.  Dan gaan ek huistoe en op pad, as die depressie my beetpak gaan ek chicken speel met n taxi.  In die woorde van Die Antwoord in die song van Enya se Orinoco Flow – Sail away – motherfuckers-sail away…

    7. troglodiet

      Ek dink hierdie ou het dit gedoen om die spietkops af te pis.
      Imagine dit net:
      Spietkop: Aandag alle eenhede, hierdie is Papa Oscar Echo Sierra, ons agtervolg 'n X5 wat met 'n kak spoed jaag op die N1 Noord. Over.
      Beheertoring: Papa Oscar Echo Sierra, let asseblief op u taal. U is life on air. So u agtervolg 'n BMW X5. Kleur? Over.
      Spietkop: Gunmetal grys. Over.
      Beheertoring: Papa Oscar Echo Sierra kom in. Wat is die voertuig se registrasie? Over
      Spietkop: Fokkit. GP. Over.
      Beheertoring: Papa Oscar Echo Sierra, ek het u gewaarsku oor u taalgebruik. As u dit weer doen, sal u Ray-bans gekonfiskeer word. Ek herhaal, wat is die registrasie van die motor?
      Spietkop: Fokkit GP. Over.
      Spietkop: Ag fok, ek gee op.

    8. JJ

      Wat se jy oor my Tannie* dis haar X5* FOKKIT GP* die kar is aan haar gegee as n geskenk van haar pa.. OOM JAN !! Dit was haar reaksie toe sy dit in die garage kry !!

    Gooi Comment