Fokken weirdo’s

Check, ons kry baiekeer weird e-mails, maar ek weet regtig nie waddefok om hiervan te maak nie…


can you translate this for me please…

"It started of as a regular day. I woke up at 08:00am and had breakfast. After I had a bath and got dressed in my new clothes. We had many guests over delivering parcels and giving well wishes. Night began to come and we were about to leave to a celebration at my aunty's house. When we arrived there I greeted everyone and wished them well for the day. It was a quite and boring night. Later that night I was reunited with my cousin from johannesburg.

That was when the trouble started. They ran out of ice during the party so my cousin and I went to buy more. The shop we went to also sold fireworks. My cousin bought over R1000 of fireworks. We went back home and gave them the ice of and than picked up a few friends up and went to the park to light the fireworks. We lit a few and than at the same time we all thought of a devious plan. We used my aunty's car exhaust as a rocket launcher. Every rocket went perfectly.

That is until my cousin used one of the bigger rockets. The rocket went further than we expected and it hit a building. It went through the window and exploded in their house. The curtains caught on fire and the house burnt to the ground with all the family's possessions. Fortunitly they were not at home. When the police arrived we were gone. One of the neighbours noticed us and gave a description of the car. We knew they traced the car to my aunty and they would be waiting for us to return so we did not go home. For two days we were evading the police. On the third day we ran out of money and we assumed that people had forgotten about us. We drove past our road only to find out that the whole road was jammed with the police cars. My aunty was getting sued by the owner of the house. Thats when we knew we were in trouble."

It would be a real help im just trying to pass. my email address is ********@gmail.com. when you send the email can you send me a please call me to notify me to check my emails. my number is 084******* 

Ruven

thanks i would really appreciate it

Deel met jou tjommies!
Gefile in briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

24 Comments

  1. Eon
    Posted February 15, 2011 at 6:55 am | Permalink

    Right…..ek is speechless. Weet nie wat is meer einaardig nie – die feit dat hulle "rockets" uit 'n kar se exhaust uit skiet, of die feit dat hy die e-mail stuur. Freak!

  2. Trespassa
    Posted February 15, 2011 at 7:08 am | Permalink

    Die kind het kak aangejaag en nou soek hy geld, want hy dink wat hy gedoen het was nice as ice! hahaha! dumb-ass
    Fireworks is net cool as dit soos by Rammstein is!!!
    Besides, met so fantastiese storie, hoekom is dit nie iewers op die nuus nie?!
    Klink vir my meer soos 'n spoof, want dit lees soos een van daardie "ag kry my fokken jammer" scam mails… imho

  3. fief
    Posted February 15, 2011 at 7:45 am | Permalink

    waar ek agter gekom het dis een moerse spoof is toe hy gese het die hele straat waz vol poesliesie na 2 dae

  4. Willem Wikkelspies
    Posted February 15, 2011 at 7:46 am | Permalink

    Ek het 'n idee. Stuur my sy folle mail dan stuur ek bietjie vir hom spam. So as dit 'n scammer is dan scam 'n ander scammer hom. Justice done!
    Dit sal amper so sweet wees soos iemand wat vir wackhead simpson woes scam.

  5. Zepher
    Posted February 15, 2011 at 7:58 am | Permalink

    Lyk vir my iemand wil he ons moet hulle skool kak doen.
     
    As ek een ding by my ouers geleer het is dit moenie kinders kry nie.

  6. Kaballas
    Posted February 15, 2011 at 8:11 am | Permalink

    Ja en as die ander mense met hom klaar is kan die SPCa hom sommer volgende zaber want die drol is dalk die oorsaak dat my hond weg is.

  7. cava
    Posted February 15, 2011 at 8:11 am | Permalink

    Lyk vir my na 'n opstel vir skool, die laaitie soek seker iemand om dit vir hom te vertaal na Afrikaans sodat hy sy Afrikaans kan pass. Ek dink nie hy sal pass as Griff dit vertaal nie….  "My poeslike nefie met sy kak idees koop toe fokken vuurwerke…."

  8. Russian Bear
    Posted February 15, 2011 at 8:26 am | Permalink

    Dis eintlik n "hulp my met my taak vir Afrikaans (graad 11) versoek . Gee hom vol punte vir initiatief en fokol vir Afrikaans..

  9. Mike
    Posted February 15, 2011 at 8:40 am | Permalink

    Ek sal jou nog 'n R1000 se fireworks sponsor as jy hulle naby my buurman se huis kom skiet. As die doos se huis afbrand is daar meer parking vir my parties en die doos kan dan ophou bitch en moan oor alles.

  10. Jadonator
    Posted February 15, 2011 at 10:15 am | Permalink

    Twyfel sterk dat die ou engels is, want my f*k ou! "I can like to be going for praat lessons while writing my briefie!"
    Maar as jy nou n translation nodig het, kry vir jou: Die is ook 10 teen 1 hoe dit afgespeel het-
    Dit het begin as n gewone kak dag. Ek het wakker geword so om en by 10:00. Na ek n "sober up" bad gevang het en kief klere aangetrek het, kom daar mense uit nêrens uit en gee vir ons stuff. Kersfees is in Desember mind you, maar wie kla nou as sulke kak gebeur van tyd tot tyd. SKIELIK… in die middel van die "event" het die son spore gemaak soos in die ou dae en ons is opad na my antie toe vir n braai. Pa hou van my antie se huis want KWV 10 loop daar soos n haai op n hout katrol. Toe ons daar in gespin het met die Uno, het pa al reg gestaan met n glas ys en is in die huis in. Ons het almal goed gewens vir die Februarie Kersfees. Die aand was boring…maar toe word ek weer met my nefie bymekaar gesleep.
     
    Dis toe DAAR wat die grootste kak n party nog ooit getref….ons het uit ys gehardloop want pa was so dronk dat hy my antie se pet kraai van haar Cortina se bonnet probeer afgooi het met ys, en almal wil nog suip. Ons ry toe met my antie se kar na die shop "Fireworks & ice R us"(dis die enigste een in die wêreld). My jappie JHB nefie dink hys kief en koop sommer 2 sakke ys en R1000 se fireworks….jhb bixems! Ons ry en gee die ys af. Pa was op die dak besig om vir die maan te moan soos n brand siek labrador so dronk was hy. Ons het daar besluit om nog van ons maters te gaan laai en die kak uit die wêreld te blaas soos kinders wat niks gewoond is nie. Van gesuiptheid, skiet ons die goed toe uit die Cortina se raas tonnel laat dit lyk soos bosveld torpedos wat daar weg trek tussen die gras. K@K snaaks nê.
    My neef kom toe met n lekker plan op om n groter rocket tot agter die pistons in te druk en te kyk wat maak hy. Die rocket AKA "befokte groot bal van vuur" shimmy toe daar weg met n kak skoot en tref n gebou. Die ding klap deur die ruit en steek elke ding in sig aan soos n klein laaitie wat sy pa se Zippo in die hande gekry het. Een van die buur manne daar in die "park" het toe die poenlisie laat weet watse kar dit was en hulle het dadelik geweet dis antie Gherty se Cortina. Ons het geweet ons is mooi init nou en moes maar vir n paar dae weg bly. Ons het vir 3 dae op garage pies en umkomaas gelewe tot een van ons besluit het om by my antie geld te gaan leen. Toe ons in my antie se pad af ry is dit blouer as "Debbie does Durban"…….net kak waar jy kyk!
    My antie word nou gesue en my pa het op a manier in Egipte beland en help mense om klippe te gooi na een of ander ou toe.
    Dit sal n groot hulp wees as jy my help om te pass. Kan jy asb vir my n epos met nuttelose informasie stuur na eksgefok@gmail.com en stuur n pcm aan 084 COR TINA sodat ek my email kan check.
    Ek sal dit baie ter harte neem.
    Groete,
    Die main man Ruv

  11. Posted February 15, 2011 at 10:40 am | Permalink

    Bullshit Baffles Brains

  12. Piet Snot
    Posted February 15, 2011 at 11:04 am | Permalink

    Jou Afrikaanse weergawe van die storie is befok…

  13. kakhuis
    Posted February 15, 2011 at 11:05 am | Permalink

    @mike, stim, bra. Toe ons niewejaar crackers skiet kom die kieriekies van die blok one myl away en kom question ons bure of hulle toestemming het. almal diep ini kak, ons blaas toe weer 'n grote padwah! ,die kar se alarm drie huise van ons s'n gaan sommer af. Mens kannie sit en brei nuwejaar nie maar ook nie agterin die poeliesievan die hondjies geselskap hou nie

  14. mal mike
    Posted February 15, 2011 at 12:15 pm | Permalink

    Pics or  it dirint happen.

  15. Vuilduif
    Posted February 15, 2011 at 1:50 pm | Permalink

    Probeer volgende keer eerder om publieke toilette op te blaas. Dit is baie veiliger en bring veel meer genot. Eks tel voor die "Black Thunder" kaliber, dis die goedkoopste en maak die meeste hoveelheid skade. "Black widows" is net goed vir bergies wakker maak wanneer jy verby hulle ry.

  16. willie Damage
    Posted February 15, 2011 at 3:17 pm | Permalink

    fokkit duif , jou bastard!!!! ek onthou daai mission , en  daai portable thunderbox wat gekak het in Vic bay ?

  17. Dirk Diggler Diktros
    Posted February 15, 2011 at 5:52 pm | Permalink

    Net n paar gedagtes.  Fief, ek stem 100% saam met jou, dis ondenkbaar dat die cops vir twee dae sal rondhang in die tipe voorval soos die.  "THE WHOLE ROAD WAS JAMMED WITH pOLICE CARS"  KAK MAN.  Persoonlik het ek indirek baie met callouts te doen en hulle spandeer nie errs so baie tyd om n murder suspect in te wag nie.    Die polisie gaan nie rondhang as iemand jou tannie sue nie ou beer.
    Bel gerus, my nommer is 10111, vra vir Beer.  Ek het lekker thunderflashes – donderbusse wat enige crap was mens kan koop soos n dowwe "ploerts" klankie laat klink.  Een skiet n omgekeerde metaalasblik omtrent 50 meter in die lug in.  Gewoonlik as ek klagtes kry van vuurwerke, bel ek en my partner in slime die poese wat dink hulle is kwaai met hul tamaainaai cherriebombs en sjit.  Ons waarsku dat hulle moet ophu met vuurwerke of daar kan gevolge wees.  Gewoonlik dink hulle hulle is Tekoeza maan na n bouket van 3 donerbusse is hul Tekak om weer ooit n fokken klein klapperkie te skiet.  Dit werk soos n bom ou blaar (duel entendre intended).  willie Damage, wees versitig, jy kry dalk n groter "bank" as jy weer ronsdspeel.  Enige een kan laat weet via epos as hule dier wegraak, dis n persoonlike gunsteling om resiprook te organise.  epos boesman511@gmail.com    Trespassa en Willem, ek stem….    Ruven, wat vra jy eintlik my ou ?   Stuur jou adres, dank kan hulp jou kant toe kom.  Groete en vrede.

  18. northern soutie
    Posted February 16, 2011 at 9:42 am | Permalink

    LMGA

  19. Bulperd
    Posted February 16, 2011 at 11:50 am | Permalink

    Die enigste manier om die pote tekry om te reageer is die volgende: Jy bel hulle en se jy het die bliksem gevang in jou huis en gaan nou sy fokken fingers afsny met n stomp kombuismes .   3 min later lyk dit soos Loftus op saterdag by jou huis

  20. Allan Boesak
    Posted February 16, 2011 at 1:25 pm | Permalink

    waare  fok probeer die fokkin, ou tese ?

  21. Karel Katskiet
    Posted February 17, 2011 at 10:48 pm | Permalink

    Dalk bly die soutie in n plek soos Babsfontein en die regter wat die saak hanteer is nie groot op Ingels nie. Die lang voel van die gereg staan reg vir hom.

  22. sara suurpoes
    Posted April 3, 2011 at 7:11 am | Permalink

    Ag tos man.Ek dink hy het fokken lank gesit en dink aan watse kak hy ons kan spin!
    Die tuck shops mag anyway nie daai kak  verkoop nie!

  23. willem
    Posted May 7, 2011 at 6:04 pm | Permalink

    die fokken poes wil bedel. Gaan staan by die foken robot doos!!!!

  24. Posted August 2, 2011 at 9:40 pm | Permalink

    As jy `n rocket in `n exhaust sit sal hy net `n paar meter gaan voor hy die grond tref.
    Die poliesie is in elkgeval te kaksleg om enige iets te doen ek vil sien hoe soek hul 3 dae lank na iemant wat net `n huis met vuurwerke afbrand!!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>