En hier volg die nuus om 7, gelees deur …

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

poepsie

griffinEn hier volg die nuus om 7, gelees deur …

Comments

  1. kakhuis

    janee fok ek dink Riaan Cruywagen is ouer as die SABC maar sy pruik word nie gryser nie…

  2. PinkTankTop

    Riaan Kruywagen is eintlik n' clone van n' Alien…  Sy wel, hare, en alles lyk nooit ouer nie.  nie eens plooie nie.

  3. moertoe

    Daai lyk meer soos 'n bill gates kapsel! In elk geval is die verhouding tussen Rihaaan en sy pruik simbioties van aard: hy laat die pruik goed lyk en die pruik laat hom kak lyk. Dis amper soos Dorian Gray, al die kak wat die pruik na ure aanjaag (soos om in ou playboys as pubic hair te verskyn) vorm as plooie op Rihaaan se gesig

  4. Willem Wikkelspies

    Dink amper dit laat my terug dink aan haas das se nuuskas. Jy kan hom even so stukkie square snor gee dan lyk dit soos Hittler.

  5. lektieks

    Stem saam, moertoe!  Los Riaan en sy pruik, die  kombinasie werk nogal.

  6. Bra Joe

    Ek weet nie hoe oud die woefie is nie, maar die voelnes laat hom nie 'n dag ouer lyk nie.

  7. Prof. Bokdrol

    Dis nou 'n regte poeslekker (die hond, nie Riaan nie – of dalk albei, ek fokken weet nie…) Fok, ek haat maandeinde – en jaareinde nog meer; drie weke van hel – kon nou eers my daaglikse WKJ fix kry. Alles om SARS gelukkig te hou; g'n wonder die Chinks het 'n fokken siekte na die poese vernoem nie.

  8. Dirk Diggler Diktros

    Lag my sorge weg op die SARS ene en lieg sommer nog r15k by, Dankie vir inspirasie….
    Die hond lyk beslis soos n intellektuele reus teen daai pedofiel.  Mens kan sommer die intelligensie in die dier se ogies sien.  Die dier op die TV se ogies staan stokstyf oor hy op opiate is en dekades se misbruik van Viagra, en n gesplete persoonlikheid omdat daar n Bipolere versteuring is van 50% Haas Das en 50% lugkop (airhead.)

  9. Allan Boesak

    Gepraat van Riaan , en Draks , ek reken die rede hoekom hy geen plooie het nie , is omdat hy destydse kubisse [julle onthou daai vrot melk in die koeverte bullshit ?]skoonheids room volmaak het !
     
    Ek het reuse respek vir Adriaan Niewout , wat daai tyd basies die hele ZA , vir een moerse poes gevat het !

Gooi Comment