DSTV gee ons minder tyd op moeder aarde

In kak nuus deur griffin8 Eiertjies

En daar beneuk hulle ons nog met 'n paar dae. Dit is die 21ste DSTV, nie die 12de nie!30012011_002.jpg

Groete, Geen Hana

nostrodamus

Deel met jou tjommies!

    griffinDSTV gee ons minder tyd op moeder aarde

    Comments

    1. pop

      Wil nou nie religious raak nie, maar sal maar wag en hoor wat die jehovas sê. 

    2. Zepher

      Antwoord net die klokkie as hy op n Saterdag lui en en hoor by hulle.

    3. PonkieDiel

      Kaaaak storie!  Ek het 'n blikkie baked beans in my kas wat eers in Mei 2013 expire.

    4. wikus

      Eintlik is dit 21 Mei 2011…. google dit bietjie… scary shit!

    5. Gurts

      Whahahahhaaaaaaa!! Exactly Donkiediel! my airtime expire dan eers 2021

    6. PonkieDiel

      So ek sal nou al daai blikkies baked beans moet eet voor 21 Mei 2011 Wikus? Sorry mense ek gaan julle uit die kantoor uit poep.

    7. Prof. Bokdrol

      Kom ons maak bietjie kak – iemand skryf gou vir DStv en sê die wêreld gaan vergaan as WKJ een van die dae webpage nr. 666 slaan!

    Gooi Comment