Doos sien, Doos doen… Fok!

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Een doos volg ander doos se voorbeeld…

Dit word so gedoen in witbank.

Dit blyk vir my dat die een doos kakker probeer stop as die ander een.

Shot Anthony

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinDoos sien, Doos doen… Fok!

    Gooi Comment