Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin23 Eiertjies

duik6

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Prof. Bokrol

      Vir-fokken-seker! Nog 'n tos week verby…
      Ek wonder wat sal Kampala se berugte Bum Driller maak vaan daardie landskap?

    2. moertoe

      Ek vermoed ek soek 'n ander angle voor ek besluit om te duik of nie!

    3. Dirk Diggler Diktros

      Ek oefen en hou al kleedrepitisies van Dinsdag af, vir vandag se duik, maar niks kom naby die ware Jakob nie.Die naam Jakob laat my dink aan n spitsvondige gladdebek wat saamgeswot het by n universiteit wat teateraal oor Wikkelspies – die regte ene was.  Eendag toe en n romantiese lyn soek om n goose mee op te tel in die Zillertal, vra ek hom n kwotasie uit Romeo en Juliet, maar in Afreakaans wat dit was net dutchmen chiecks wat daar uitgehang het.  Dit was n sondagaand en ek was vol moed van Vitamine B&C en toe pop die lyn by my op.  Ek loop na (Adele) toe by die bar tik haar op haar skouer en reken haar manhaftig, rondborstig, "Juliet, Juliet, jou oe skitter soos vars beeskak in die maanskyn…."  Die kos daai dae in HF Verwoerd was lekker behalwe dat ek so gemoer was deur haar rugbyspeler boyvriend en tjommas dat ek ses weke met n strooitjie moes suig en my kakebeen was aanmekaar gehou met n draad voeelhoek.  Beslis n minder lekker duikslag.  Nodeloos om te se dat sy lekker kopkou gegee het minner as twee weke verder en n gereelde stootmaatjie was want sy't gevoel ek's onnodig goed gemoer.  Moral of the story:  Vat n kans as jy duik, jy weet nooit, soms gaan die lekker die pyn te bowe !!!!

    4. Prof. Bokdrol

      ZILLERTAL??? Jirre DDD – mens het net daar uitgehang in full body armour of met lyfwagte, en dan slegs as jy óf fokken dronk óf fokken dapper was – verkieslik albei tesame. Wel jy’t dit oorleef – en dit moes dan seker fokken lekker gewees het om die pyn te verdoof?

    5. Allan Boesak

      Ek wil graag die pieke klim die naweek ! en fokkin hard suip! Laasgenoemde is natuurlik n 'given'
       
      POESDRONK heel naweek ! kom ons suip!

    6. Allan Boesak

      al wat ek kan se is , Ek het geduik en dit was die moueite wert , fok brandewyn , ek drink rum en Tequila ! wie is saam met my !

    7. Dirk Diggler Diktros

      Ja Prof, die trilsmulle het beslis gehelp, en ek het defnitief die situasie "gemelk" (sies julle stoute bliksems met vuil gedagtes, wel ek was gemelk….), maar ek was jong, dom en vol kom – DOM eerder as dapper, en my buddies het my natuurlik gedare, en met my lyfie vol moed / brannewyn het ek min aanhitsing nodig gehad.  Adele was elke hou en skop werd – oor die medium termyn.  Korttermyn was dit beslis n nagmerrie en ek het n bekvol tannewerk om dit te bewys.  Maar ek lewe by my filosofie, en sal nooit poes of drank as primere moriveerders die skuld gee nie.  Jy's helemal reg, die 'TAL was vir hardebaarde wat gehou het van appelswaai en ek was, soos gese, jong dom en vol kom en brandy + Ohlson's lager op n special.  Dapperheid was nooit op die radar nie…..  Sedert het ons by die Pig & Whistle en Bel-Hotel en (S) Limelight, the Farm Inn en sortgelyke joints uitgehand, self me hul porsies kak, maar ons was altyd op n snoekjag(s).  Brink dit heimwee vir Prof en enige WKJ-ertjies, daai dae wat duik nie duik as jy in n gesuipte geveg gemoer was nie….We were lovers not fighters…DDD

    8. Dirk Diggler Diktros

      @  Allan Boesak, jou beweegrede en motivering vir die naweek raak my verbysterd.  Dis die kwaliteite vir n goue olimpiese medalje, en n Nobelprys vir innovasie oor n naweek.  DDD

    9. Allan Boesak

      Dankie, Mr Diktros , ek het self n paar chuckles gehad oor dinge wat jy en jou geleerde vrinne kwyt raak ! Fok voort en naai jouself dood !
      Groetnis daaso  

    10. Prof. Bokdrol

      DDD dis weer Sondag en dus bieg-dag: ja ek het my ook soos 'n kommin werfetter gedra met tye; mees famous een was toe ek so in die vroeë 90's eenkeer 03h00 op pad huis toe na 'n aand se heavy jol-sessie kak gemaak het in 'n take-away plek in Sunnyside (mens word mos altyd fokken honger so na die 12de bier…) en alkohol is 'n snaakse ding. Dit vermenigvuldig alles, jy sien dubbel en jy dink ook sommer jy is sterk of slim genoeg vir 2…plek was gepak met ander honger werfetters, toe ek myself weer kry toe is ek betrokke in 'n barney met 2 bra's. Nie baie fokken bright nie – die fight het min of meer gelykop geëindig, want so 3 mikrosekondes nadat ek die een bra poes tot net duskant die Vaalrivier het sy tjom al die tyd in die wêreld gehad om my op te size en toe poes hy my oor die toonbank tot langs die griller. Was fokken gelukkig om weg te kom met net 'n blou oog…

    11. Dirk Diggler Diktros

      Prof, dit vat n man op n perd en nie n poeftir op n muis om openlik te erken hy's goed gemoer nie.  Mooi skoot.!!!

    12. Prof. Bokdrol

      Solank mens oorleef in een stuk, né? Live and learn…

    13. Attie

      DDD en Prof. Dit bring groot verlange na my jonger dae as ek so lees van Zillertal – Pig an Whistle en Bell. Bliksem manne hoe fokken bewoe raak ek nou. En Sunnyside se Rebel stoor het natuurlik die grootste gedeelte van my pay opgeneem.
      Sal ek ooit vergeet hoe ek party oggende uit my woonstel gesluip het en dan soek ek my kar. Kon baie keer nie onthou waar ek geparkeer het nie. Kry ek die motor dan stap ek eers so wye draai om hom om te sien of die kar darem nog heel is.
      Fokkit maar dit is lekker ou memories. Army kampe en al.
      Wees gegroet my mede kakmakers van Pretoorsdorp.

    14. Attie

      O ja. Nou onthou ek. Daar was nog 'n Duitse Ompa Band plekkie by 'n hotel – dink dit was in Kerstraat. Nie so groot soos Zillertal nie maar baie meer cosy.

    15. Attie

      Die een by die hotel was in 'n kelder. Kom kerels help tog met die naam. Fokken alzheimers.

    16. Attie

      Braukelder??? Yes ek is foken seker dit was Braukelder. Alzheimers se poes my boet.
      Wat is alzheimers nou weer???

    17. Dirk Diggler Diktros

      N Groot djol was woensdaemiddae – ek dink die hotel / joint was in Potgieterstraat waar daar intteraktiewe stripshows was….ek het so min klasgedraf dat die Professore hul aan my kom voorstel het AS ek gaan examen skryf het…..   Dan was daar Bimbos, 24 hrs waar 12 van ons n beetle gerol het oppad on take-aways te kry.  Net een beenbreuk, ons abandon to die volla, gaan eet, hike hospitaal en trug koshuis toe.  Kom betyds vir brekfis daar aan.  Self was ek 2 maande in die ou militere hospitaal se psigiatrie en ortopediese herstelvleuls vir grensmanewales, en het toe gereel AWOL en gaan suip by Van Der Stel se Wynhuis in Kerkstraat en so n lekker joint skaars n blok van die staatsteater af wat die Doors en ander great blues bands gespeel het.  Die teruginbreek in die hospitaal was nie altyd maglik nie, met n been in gips en sewe ander trawante, meestal manne wat "bossies" was.  Hierdie ouens was nie bang vir bliksem nie en een het sy .44 magnum saamgevat en ons het nou en dan russian roulette vir free drinks gespeel…en eenkeer amper die barman moertoe geskiet toe dit my beurt was…..Wille tye.  Bou karakter, en n vet lewer….DDD

    18. Prof. Bokdrol

      Attie, die Deutsche Verein in die middestad het ook sulke aande gehou in darrie jarre, maar ek moet bieg ek kan nie dink aan 'n soortgelyke plek in 'n hotel se kelder nie – fok, IEMAND hier op WKJ moet tog weet?

    19. Prof. Bokdrol

      Terloops, met "sulke aande" bedoel ek dat hulle sit en bier suip en sing en nice was met mekaar – niemand het mekaar oor die toonbank gepoes nie!

    20. Attie

      DDD. Dit wil my mos voorkom asof jy een van daardie mense was waarteen my ou moedertjie my altyd gewaarsku het.
      Prof. Dit was die Braukelder maar jy kan my 'n snotklap gee as ek die hotel se naam kan onthou. Sal so bietjie dink en terugvoer gee.

    Gooi Comment