Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin13 Eiertjies

hitler duik3

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Ausgezeichnet! Der Führer will mit seinem fleischgewehr blitzkrieg macht auf deine muschi!

    2. BettieBoob

      Ek voel jammer vir die girl… Dickler, ek bedoel Hitler het ‘n magdom ge-brainwash en probeer re-programme…sy was net een….but again “E Pluribus Unum”….

    3. Allan Boesak

      SHITE <ARSE !!!!!! lekker tiet vat , Hitler , jou  poes !!

    4. Allan Boesak

      en dans dit nog paptiet ook , siesa , jou Diktator!!!!

    5. Prof. Bokdrol

      Waddefok? Waar is ek? Hoe laat is dit? Watter dag is dit? Wat's my naam? Watter planeet is hierdie? < langgg pouse, skraap gedagtes bymekaar…> OK, darem nou weer SNAFU so halfpad deur 'n sukseksvolle naaiweek. Ag jissis tog, Maandag tel die ure af en hy het sy kampstoel klaar opgeslaan by die eerste robot op pad werk toe, hy sit en wag vir my met 'n fokken baseball bat gesny uit die beste kwaliteit hout van die SeweSoorteKakEnHare boom, die poes…ten heel fokken minste is dit 'n another beeyooootiful day in paradise hierso in Pitooria. Fok, ek het hierdie naweek meer gewig opgetel as wat Ghandi se hele fokken body mass ooit was – vandag doen ek 'n Jesus-lunch; vis en brood en water. Darem net vyf dae oor tot Vrydag!!! Ek gaan vir Frau Bundeskanzlerin skryf met my voorstel vir 'n nuwe volkslied vir die pretzelvreters (julle ken sekerlik die tjoon?):
      Freitag, Freitag über alles,
      Saufen, ficken und noch was;
      ens ens ens – sal later daaroor d(r)ink…
      FREIIIITAGG Freiitagg, über alles;
      Gib mir noch ein kaltes bier im hand!

    6. Dirk Diggler Diktros

      Sieh heik mein fleissknuppellen soek ein klamparranin om tin blitznaien te trekkin in.  SWwampfozzen willkommin in Dirkin Digglerinland mitt uns vodzka. 
      Prof, is jy of lebensraum of duitse gom of n lieter schnapps, alte welkommin, der vars denke !!!!  Duik mitt unz !!!

    7. Prof. Bokdrol

      DDD dis 'n moedige poging; nie heeltemal akkuraat nie, maar jy traai, so kudos vir jou, bra. Nou ja, die naaiweek is verby (boo hoo hoooooooooooo!!!) en ek sit en kyk vir die mees fantabe-fokken-looslike sonsondergang – behalwe vir die klein bietjie dofgeit van so 11h00 tot 13h00 vandag was daar nie 'n wolk in sig nie, en nou speel DStv se nuwe self-advert met Barry White se "Everything"…jassas, die lewe is baiekeer 'n vieslike onaangename poes, maar op dae soos soos hierdie sal ek Die Lewe met plesier bevredig soos wat gevra word.

    Gooi Comment