Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin24 Eiertjies

duik9

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Zepher

    Laat ek duik en n fokken teddy beer of some kaaaaaak gaan koop ve Vday. G'n mall sien my die naweek nie.

  2. eugene terreblanche

    jirre naai haar ini hol lat haar hart bars hahahaha

  3. Prof. Bokdrol

    Beste idee van die dag! Lekker jol by Rammstein, en onthou om vlambestande materiaal soos katoen te dra, en nie te naby aan die verhoog te staan nie. En if the worst comes to the worst, onthou: "Stop, drop and roll!"

  4. Dirk Diggler Diktros

    njar-woef ek se.  kom na pappa toe dat ek daai groot parra in die lang riete kafoefel, veral noudat die eerste lieter geduik het.  Poes roes, manne, maak julle moef. DDD

  5. Poeskop

    Bokdrol, DDD, nou kyk nou na die dame NET bo Bokdrol se comment en dan verwys ek na ons gesprekkie vroeër oor koek stamp en giggel…..fok man ek's mos die SO fokken dom nie!! Wat gaan julle twee dink as daar 'n foto van 'n man is en my komment lees: "Jissis, wat 'n naais piel"? Huh? Kom ons wees nou eerlik hier…..

  6. Dirk Diggler Diktros

    Netnou wys ek hierdie chick wat draadspring vir my tjommie – want daar is iets omtrent haar, ek se hom, sy het net daai iets wat my baie jags maak – "Ja reken hy, dis n poes…"  Ek dink ek het alweer n vakansie nodig.  Ek het vier dae in 2011 gewerk en dis my kwota, want as ek prioriteite verloor moet ek nooit dat werk tussen poes, drank of sagte draks kom nie.  Prioriteite my tjommas.  Wat se jy Skotse Lass, kakhuis, Poeskop, smee SD3000, Prof. Bokdrol, Vlaknaai en miskien selfs Wit Oak en Willie, maar beslis Zepher oor poes / drank en werk as prioriteite??

  7. Prof. Bokdrol

    DDD met genoeg zak sal ek ook heeldag net al daai goed doen…
    Poeskop jy krap nou aan die perdebynes wat mense "gender identity" en ander pseudo-intellektuele tos noem. Na my beskeie mening gaan dit alles net oor jagsheid – jy's 'n dude, kyk na die foudie hierso, dink baaaaiieee mooooiiii en dan gee jy jou opinie: http://www.watkykjy.co.za/2010/04/kopkou-enige-iemand

  8. Dirk Diggler Diktros

    PK, jou logiga en deduktiewe rasionalisering laat n man dink.  Desnieteenstaande kan n 3-way interessant raak……

  9. Zepher

    Wel DDD
     
    Ek dink enige gesonde man behoort altyd poes/drank bo werk te prioritiseer. Daar is egter 'n kompleksiteit in die feit dat die algemene man se verkryging van Poes/Drank relatief tot beskikbare fondse is. Fondse is weer afhanklik van werk gedoen (dit is waar in meeste gevalle) daar is uitsonderings soos pop sterre, goewermentslede en selfs die eienaar van 'n 5ster gaste huis wat meer geld verdien terwyl hulle 'n kak vang as meeste mense vir n uur se werk.
     
    Weshalwe voel ek dat waneer Poes/drank beskikbaar is dit verseker bo werk geprioriseer moet word waneer jy daal tot handjobs in die stegie langs die pub uitdeel vir R15 om nog n brandy en coke special te koop prioriseer jy, en werk soos die res van ons vir poes/drank.
     
    Dalk kan Prof help met n wiskundige vergelyking?

  10. Zepher

    @ Pink
     
    Sy is topless oor 'n drrad heining met n bordjie wat lees "no diving"
     
    Op die oorwig van waarskynlikheid is sy opad om te gaan skinny dip of miskien net opad na die garage toe om n pie te gaan koop of appelkosie lekkers ek mag verkeerd wees jy weet nooit.

  11. Dirk Diggler Diktros

    Zepher, jou logika maak my bang – ek het nog nooit so buite die doos daaraan gedink nie.  Ek's bly ek het jou gevra.  Nederik erken ek dat ek nog nie in n poes-isie was om so te moes betaal baarvoor nie.  Maar daar's altyd n eerste keer.  Jy sien, ek is n nymfomaan – hulle sal my kis moet aanpas eendag dat my totti soos n periskoop steeds kan rondloer.  Die hoop beskaam nooit.  Ek's bly ek's nie die enigste ou was sy prioriteite in volgorse van drank (miskien uitgesoenkte draks soos bulpille en viagra), en poes.  In my geval, het ek n groot drankrekening om n bietjie punda te score, als te damke aan Prof B,   Sien, as jy bu jou possie is en jy wil die bosmossel solank laat warm en sappig begin raak, wil hulle OOK van jou designer vodsjka he.  Ne n paar dubbels is die knoop deurgehaak.  Gewoonlik was my vodka so kak dat hulle dit geskip het en klein Dirkie Diktros onmiddelik tot werk kon oorslaan. maar ek moet se, van ek Prof B se raad voel, is die kwas kwaliteit eensienlik beter en daar is minner "trilterg" – cocktease.  Dankie vir jou comment, dait laat my aan n ander plan dink, sal jou op hoogte hou……

  12. Dirk Diggler Diktros

    Geagte Zehper, ek het vir jou n subjektiewe, betekenisvolle en – baie RELEVANTE  – comment gestuur waarin ek redes vir opregte dank en die scenario's daarna en ook Pro. B se inset lewer.  Maar dit is nie gepos nie.  Dis hartseer maar my skouers is sekeer en ek kan verwerping hanteer, dis jet jammer julle ous gaan dit nie sien nie – ek dink dit was gronde tot nagedagtening vir almal op die blog…DDD

  13. Dirk Diggler Diktros

    Zepher, die hoop beskaam nooit nie, watch this comment string – dalk word dit gepos….;-) DDD

  14. Prof. Bokdrol

    NS Zepher – of as jy dit 'n saamgestelde formule wil maak:
    (Drank + Poes – Werk) x Zak2 = MajorBefok!!

  15. BettieBoob

    Met daai uhm gravity pulling body ruk sy sweerlik daai ou se dak van sy huis af….sy lyk na ‘n scary stalker jacked up on monkey juice….arme outjie wat veilig en warm in sy bedjie gedoeks het voor daai tsunami slet hom beetgekry het :-/

  16. kakhuis

    daai boudpuisies moet eers uitgedruk word <faaaark daar maak ek myself sommer siek kotz>

  17. Poeskop

    @Bokdrol….jou link + comment = fok ek wonder watse antwoord WIL die uwe Professor hoor?

  18. Prof. Bokdrol

    Weet self nie Poeskop – dalk was ek dronk op daardie stadium…

  19. Poeskop

    en met comment, Professor, bedoel ek JOU comment op DAAI link…

Gooi Comment