Ons het so ‘n fokken overdose van zef karre gehad hierdie week, ons kan net sowel duik met een en sommer die Hoff op die bonnet gooi.
(shot, Ruan)
Speel die fokken tune kliphard en duik:
Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:
Hierdie post is 158 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,062,648 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
have an awesome one.
and for you Scot lass.
Yipee. Knight Rider. Hierdie raap het al vir onse grootborstige Patricia, gelooi!!!!
Die bliksim gaan mos `n duik in daarie bonet sit!!! Hoopelik kraak die body putty nie.
Daai jalopie is seker KIT se Randfontein neef, TIK…
Wat 'n kak week – yskas vol koues wag tuis, laat ons fokken duik!!!
hkgk!! laat ons duik!!
weg soos Jaques Cousteau my ou… Eerste bottie vottie klaar vir eers. Dingetjies raak net beter hiervaandaan.
@Bokdrol…self maar 'n poesrige week gehad….ek het self gisteraand die whiskey maar genaai…..DDD, hoop jy voel okay vanoggend na jou votties wat sommer al vroegaand sy gat gesien het.
The Hoff = Uitskiet Piet van Downtown
@ Poeskop, ja my maat, dit was maar pynlike tye vroeer vandag, gelukking kan n man weer vat van die hare van die hond wat jou gebyt het. Ek vertrou jy sal self n verantwoordelike dronk, gespat en of
hoognaweek geniet. Onthou, sn dit geld vir Prof ook, maar ek glo die akademikus in hom en sy verhouding met mout-drankies het al langal geleer, daar is geen probleem wat nie reg of weggedrink kan word nie. My alkoholis oom het daarvolgens gelewe en gepeg, en hy was n voorbeeldige parlementslid vir 40 jr. Ek dink vandag se parlementslede kan daarby baat vird, maar dan moet hulle vir n begin daar opdaag, en dan wakkerbly. Miskien het hul die magic in zol ontdek? Tot sover voor Prof my weer na n Vernon Moekeloer braai nooi:-)DDD ek wil jou darem nie regtig nooi vir 'n braai by VK nie – ek probeer net keer dat jy nie jou nek so vêr uitsteek dat hy afgekap word nie!
Het hom Prof. Self steek ek – omdat ek op die oomblik nie n bosmossel het om te steek nie – die draak so n biekie;-) maar ek lees jou. daie bankie
Die kar kom van Randfontein af…..ek weet want ek bly on Randfontein en het die kar baie keer al gesien…
Nie almal in Randfontein is so nie hoor…