Yes Griff,
Het hierdie baby gespot laasjaar in Hazyview, ek is seker sy spoeg! O ja die website bestaan nie, ek het gecheck.
Cheers,
Dif
Yes Griff,
Het hierdie baby gespot laasjaar in Hazyview, ek is seker sy spoeg! O ja die website bestaan nie, ek het gecheck.
Cheers,
Dif
22 Comments
In die taal van die gomgat = FORD = Fokken Ordentlike Ry Ding.
Hy is seker op die Internet gekoop.
Hierdie Ford idle seker nog maar vyf rand, vyf rand, vyf rand…….
Willem, van waar is jy? Weet jy dan nie, hierdie tipe karre idle nie. Hy moet vol refs loop anders vrek hy.
Jakes, ek is gebore in cotina country. Dis hoekom ek die goed so verpes. Ek ken daai ding van rev tot hy valve bounce kry. Dan is die probleem om die briekke so paar keer te pomp en daai pedal behoorlik plat te trap as jy skielik wil briek. Laat ook so extra 20 meter vir briek as jy bo 100km/h ry.
Hey etters, daai is die Prof se bakkie. Julle sal kak
Ek wou op sy website gaan. :(
Ja David, fok hulle almal – ek het moer hard gewerk aan daardie custom job, julle werfetters het net nie waardering vir die fyner dinge in die lewe nie. Kyk, ek het selfs die "''n" mooi met die regte leesteken geskryf. David, ek sit volgende week 'n befokte stel mags op, dan kom laai ek jou op vir 'n spin…
Shot Prof, ek hang nogsteeds daar by die stasie se kakhuise rond
Sjoe Prof, maak dit spinner mags en kom laai my ook op asseblief
Fok Prof los die mags sit net van daardie wit Smith Wiels op al vier hoeke. Dis Zeph to the eFF.
Mag ek ook saamry? Dis 'n bakkie so ek is seker as Prof die canopy net wil afhaal kan 'n klomp ons almal regop op die bak staan met die wind wat deur ons pubic hair waai.
Sorry David, Kraaifontein stasie is bietjie vêr van Pitooria af, jy sal maar moet hike.
Ekke jy's seker psychic, ek het befokte spinners met die Blou Bul logo op gesien wat ek kwaai laaik.
Zepher nee Smith's is te duur, ek sweis hulle sommer self by die huis.
Julle wat nou so almal fokken baie oor n ford te se het - onhou jou ma het te lekker genaai agter in n ford !!
Ek ry ook so bakkie, vok julle almal met julle Golfs ek het al paar ouens sleg laat lyk met my 3l
Nie so sleg soos wat jy hierdie bladsy sopas laat lyk het nie…
Grandville op sy beste. 'n 1l Coke, 2l Brandewyn, 3l Ford en 'n 4l vrou. Dis 'n baie algemene verskynsel.
die mags is nie veronderstel om bymekaar te pas nie! elke wiel moet sy eie, spesiale dop op he
prof, ek kan my dice's vir jou leen om aan die spielkie te hang as jy wil
prof, ek kan my dices vir jouleen om aan die spielkie te hang as jy wil? dis okei, ek het dit gewas nadat die laaste chiek har enkels oor die spielkie gehak het… dit help as jy die spielkie draai om te kan sien wat jy doen en jy kan die dices ook gebruik as jy wil
I agree wtih Attie…Ford Rocks My Fucking Face off.
Prof jy hoef nie regte smiths te kry nie as jy biekie spoed in jou kant het kan jy n stel optel by jou local trailer rental.
Local is lekker … cheap soos in mahala