Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Verbysterend, poescool.  Net wat ons nodig het teen die uitstorting van local poese wat dink hulle kan rap  Piele my ouens..  Ha-ha-ha.

  2. Prof. Bokdrol

    Fokkit julle gaan my nie glo nie maar die intro klink soos Blue Monday van New Order / Joy Division (faaaakkkk – daar gee ek my ouderdom weg…)

  3. LanieBra

    Watse pot stront is hierdie? Wat het julle almal gerook??

  4. Dirk Diggler Diktros

    Yippiekajou motherfuckazzzzzz – oppie age ding.

  5. Dirk Diggler Diktros

    @Laniebra – wat stel jy voor is nou hot shit op die scene my ou ?  Net nie Parow of Antwoord nie – dis ou nuus ?  Laat weet gerus of post sommer n videokie?  Geniune.  Word sommer gou beter..

Gooi Comment