Die Antwoord – Bassline gig, Oktober 2010

In Die Antwoord deur griffin5 Eiertjies

Griff het so bietjie vergeet van hierdie video en het gisteraand daarop afgekom op sy laptop. Dis die eerste helfte van Die Antwoord se show verlede jaar by Bassline in Joburg en die gig het van sy fokken gesig af gepomp. Evil Boy se music video is dieselfde aand gelaunch.

Rich Bitch se music video explode 28 Februarie op die interwebs. Jy gaan jouself faktap lag. Daar is ook ander surprizes oppad rondom daai datum. Kyk wyd.

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 32,626 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Bassline gig, Oktober 2010

Comments

  1. drukqs2369

    damn those shows in SA look really good, all of them seem to cut alot loser than they do in the overseas.
    got to get myself over there to check one of their shows.  they look fucken dope.

  2. Chielie

    @drukqs2369 Disagree. The one in Melkweg Amsterdam felt just like this. I can still feel the primaeval roar rise inside when Yo-Landi hits the stage. Gawdz. I mi$$ that feeling.

  3. Dirk Diggler Diktros

    Om persoonlik subjektief te wees, die klankkwaliteit is van so n aard dat my skootrekenaar n aar wil pop en dis moeilik om die strekking van die vibes lekker te volg, veral as mens die official video's al n paar keer gesien het.  Gotta luv Ninja's claw-hand.  N bietjie rof vir draadties, neuskrap, maar kan handig wees vir zol en streetfighting, Ninja-style.  Hanellie ubercool.  Sien uit na Rich Bith – official 28 Feb 2011.

  4. Dirk Diggler Diktros

    Met apologie, dis yolandi – ek pleit bewusteloos.

  5. Rosin

    It's been one YEAR since i came across these beloved peeps: NINJA & Yo-landi (& consequently Kimmie & Leon). This opened an endless well of love and joy in my life that will b active ALWAYS.
    FOKKET

Gooi Comment