Check die Naai

In Park soos 'n poes deur griffin2 Eiertjies

Ons het een parkering vir gestremdes voor ons gebou….

Apparently is Suzuki ry ‘n disability.

Shot Frank

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinCheck die Naai

    Comments

    1. Dale

      ek het al gesien dat n biker nog bike ry met n af been.
      Indien so,jammer,maar andersins,jys ook maar n lekker doos ne’?

    2. King Frank

      My pel is ‘n een been biker, en my manager is in ‘n rolstoel. dis hoekom dit my so af pis as etterkoppe in die disabled parkings park

      Frank

    Gooi Comment