Cammo Golf Chico op steroids en fokol skaamte

In Spec-takel deur griffin30 Eiertjies

Weet nie of jy die kak al gesien het nie dis n ou wat n chico golf gepimp het

Johan.

IMG00020-20110128-1740

IMG00021-20110128-1741

Deel met jou tjommies!

    griffinCammo Golf Chico op steroids en fokol skaamte

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Wat ek altyd oor wonder is dat dit kontbaie geld moet kos om sulke kak met jou kar aan te jaag – hoekom koop jy nie net eerder 'n (meer) ordentlike een nie?

    2. Georgeofthejungle

      ek het die zefgat marrabas gesien in die Stand. dis pisscool vir duine ry. lekker fokken A-Team kak.

    3. Ringo

      Hy kort seker n cone air filter om daai moerse wiele te draai. Standard Chico’s gaan dit nie doen nie.

    4. Bernster

      Die fokker het 'n Nissan Champ body wat hy ook soms opsit.

    5. Jakes

      Beduie vir my hoe lyk die kar. Sy cammo is so goed ek sien nie die fokken ding nie net sy wiele en reverse lig.

    6. Poeskop

      @Gomgatt & Jakes, dis nie reverse ligte nie, julle dose, dis 'n fokken SPOTLIGHT!!! Seker om die ouens te verblind wat hom van agter af met braaits gooi in die aand. Jissis dis af, maar wag, ek het vit Griff 3 fotos gestuur van 'n FAKTAP Cortina bakkie wat ek vandag in Kaapstad afgeneem het…..watch this space!!!

    7. aldo stefanini

      nee man julle dose… daai is een van die eerste shape toueg

    8. Poeskop

      @Scots Lass……CEY is not in the "fucking Vrystaat" girl….wake up!!!

    9. Boeta

      Ja my bra's… Bellville by die See! 
      Come to the Strand  C Exactly Y

    10. Zepher

      Ek sou hom ook cammo, maar eerder in die fokken bosse agter die kompleks parkeer het en die ding los idle het.

    11. Gedroggie

      @ DAFT scots lass….Ja, must agree with  Poeskop. Before trying to insult a place, first see if there isn't a dead give-away like a CEY numberplate, cause otherwise you might just look like the idiot….

    12. Karel Katskiet

      CEY is Strand. Die Strand het BAIE tappits. Block & tackles in die tuin,slaan sakke op die voorstoep, garden gnomes en bleach blonde Gin Queens.

    13. Dirk Diggler Diktros

      Kom nou maais, dis weer n buite die doos fenomeen wat homself aan ons openbaar.  Onthou julle Fokken Doos wat sy blou Polo afgeskryf het in n donnerstorm op die R 511 n paar weke terug – terwyl hy soos n poes gery het ?  Almal het vir hom gelag.  Hy het toe sy versekering skille gevat en vir hom hierdie amfibiese duitse ingeneursmeesterstuk-ensemble te laat uitrol.  Hy kan nou aan die linkerkant verbygaan in n enkellaan en nie worry oor waterpoeletjies op die skouers van die pad nie.  Ry so voort doos !  DDD.

    14. Joe Masehare

      Almal wat kak praat oor die ou se ride is fokken jealous! Dit lyk befok! Soek nog steeds a Suzuki SJ410 chassis om onder my ’77 Mini cooper in te druk.

    15. Poeskop

      Gots Joe Masehare, is jou laaisinsplyt ook CEY, CY of CF(R)?

    16. niel

      haha. ekt die ding al in real life gesien. dis nie meer zef as 'n beach buggy nie

    17. Iemand Anders

      Op Tweede Dink
      Dis net die antwoord vir al die slaggate in die pad…
      Waar kan ek ook een kry?

    18. Ou Dedoos

      Ek moet met Niel saamstem. Die fotos laat die ding kak lyk. In real life lyk hy actually baie cool, roof-rack, die works !

    19. Menace

      HI ek is die proud owner van die camo Golf op Steriods (Bosvarkie). Vir die wat wonder..dit is regtig n 4X4! Dit mag dalk soos n wrak lyk, maar hy ry waar min goed kan ry en dit sonder om te sweet. En nee, die golf kort nie n cone filter vir krag nie.

    Gooi Comment