Bulls, Lions, Cheetahs en Sharks supporters. Jou team?

In Fokken Zef Videos deur griffin21 Eiertjies

griffinBulls, Lions, Cheetahs en Sharks supporters. Jou team?

Comments

  1. Annerman

    Fok, fok, fok…….dis soos die trailer trash van die Jerry Springer show.

  2. Allan Boesak

    Ek vergeet dikwels , die histerie en belangrikste van al die gesuipery wag gepaard gaan met Rugby , of is dit nou anders om ? 
    Die uncle in die 'oranjesuit' ek haal my hoed vir jou af oompie , jy moet seker n Goue Piesang he om so tesuip en bossies tegaan , om lank na die Rugga , poes dronk en oranje by die huis aantekom , en vir mamma teface !

  3. Evert

    Waar is die Province ouens? Ons het nie tyd vir sulke kak nie. Vanaand rally, more Nuweland. Dis fokken lekker hier in die Republiek van die Wes Kaap.

  4. koekiekrummelkont

    daai indian chicky lyk vokken lekker, ofc ja sy's n shark, kry nie beter nie, darm het ek en die website 1 ding in "goeie" commen…SHARKS BABY!!!!!!

  5. Zepher

    Fok tog die rugby kultuur.
     
    Ek hoop nie hierdie player 23 kak kry internasionale uitsending nie.

  6. Fran

    Jissis, trek 'n rugby trui oor jou kop, word gesuip en raak 'n poes zef kont. Wonder partykeer waar ons Afrikaanse mense die geaardheid gekry het

  7. Evert

    @Fran
    Dis net die Bulle supporters wat kommin raak, die res van ons raak poes cool.

  8. Coena is Koning

    Lol @ Crabman..Ek het amper n fit gekry toe ek die kyk. Dis altyd lekker om tesien hoe poes stupid Afrikaaners raak as hulle suip. Fokken kommin! You gotta love the rugby supporters. Daai cheeta oom 'Ons is ons is kan julle Ggrraai'Hahahahaha

  9. Dirk Diggler Diktros

    MOET NOOIT drank of draks die skuld gee nie !!!  Genoeg daarvan.    Aaaah, self is ek n Purple People Eater Man – ook bekend as die – wag vir dit – die Griffins…  Hulle dek die agterhoede van die Curriebekerlog met n plan.  Want agteros bul KOM ook indie kraal en hul DEK die agterhoede.  Vir julle wat nou in jul tienduisende wil oorskakel na die span wat ek van praat die die ou Noord-Vrystaat…  Maklik die span wat die meeste pussy score…en dis daai chicks van Welkom.  Hulle is almal warm, witwarm soos Kyalami pistons!!1

  10. Dikderm

    Kyk ek is n afrikaner…. ma fok weet ek het hondervleis gekry toe ekit sien van skaamte.. Dit voel die selfde gevoel as ek dink dat my ma my moet vang n draties kap… Of soos sy die kondoom die ander dag onder my bed kry…
     
    Province!!!


  11. Prof. Bokrol

    Fok, praat van poes jou naam met 'n plank – ek gaan my Sharks trui so 'n rukkie lank wegsteek…

  12. Prof. Bokdrol

    …maar die res van julle kan julle truie sommer heeltemal verband uit fokken skaamte!

  13. Dirk Diggler Diktros

    Gisteraand het die ref die Cheetahs mooi gehelp om verloor uit die kake van n oorwinning (teen die Bulls)te gryp in die laaste tien minute….Mooi ref ! DROL
     
     
     
     

  14. Dirk Diggler Diktros

    Pragtig gedoen gisteraand deur die ref in die game tussen Cheetahs en Bulls.  As n Noord- en Vrystater het dir Ref dit mooi reggekry om n oorwinning te gryp uit die kloue van die Cheetahs – met hul eie hulp natuurlik, in die laaste minute – en die Bulls het dit oorgeneem.  Klassieke Cheetah Kloosterfok….

  15. Prof. Bokdrol

    OK sopas weer my Sharks trui uitgepak; die Blues se ma se ouma se poes!!!

  16. Prof. Bokdrol

    …asook die Western Dorks s'n! En die klomp skaapfokkers moenounie verskonings maak van 13 spelers nie; t'waas yerrrr ewwn fuckinnnn' fawwwlt, mayytt!

Gooi Comment