Brannewyn het nie brieke nie

In Zefgatte in die nuus deur griffin26 Eiertjies

Dagse griffin,

Nog n paar pics en ‘n video vir julle. Bakkiedrywer het daar beland van daai boonste wal af in die water 8m diep. Die drywer was blykbaar volgens polisie en sea resque duikers so dronk, hy kon nie onthou of sy kinders saam hom was nie. Gelukkig was hulle nie…

Mense, pasop vir shooters. En brandewyn het regtig nie brieke nie!!!!

Anton

DSC01043

DSC01044

DSC01047

Deel met jou tjommies!

    griffinBrannewyn het nie brieke nie

    Comments

    1. willie Damage

      nog n dom poes , wonder of hier ene ok for sale gaan wees of Gumtree?

    2. Vuilduif

      Die dom doos! Daar was besis groot kwantiteite Wellington betrokke in die voorval.
      @willie: Dink hulle moet hierdie een eerder op e-bay sit.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Man, die ou het klas.  Hy drink net suiwer mix saam met sy Fish Eagle, in die geval water uit die natuur.  Hy het nog mix gaan kry.DDD

    4. willie Damage

      @ vuilduif , of dalk opcumtree.
       
      jarre , ons was darm lekker geolie met die sap van di druif sarag nag ….Dit was maar ek en die 48pack Rennies gister

    5. Is dit?

      Jy bedoel seker rescue? A+ boet. Net soos die drol wat met sy bakkie in die water beland het.
       

    6. Poeskop

      @willie Damage…dis nou nie die fokken eerste keer dat ek en jy mekaar aanvat nie. Jou fokken sinskonstruksie is faktap en jou spelling gaan vir 'n bol kak!!! LEES jou fokken comment deur en EDIT dit VOORDAT jy die fokken POST COMMENT knoppie druk…jissis man…..
      @Bokdrol & DDD, help my om hierdie kont uit te sorteer….seblief ouens, sodat ons die saait 'n beter plek vir almal kan maak!!!!

    7. PonkieDiel

      Brannewyn het nie brieke nie want krieke het nie tiete nie. Molle het nie tolle nie, want skippe het nie wiele nie…

      Soete druif van die wingerdstok, vele lewens het jy opgefok. Maar vir my sal jy nie onderkry. Ek hou hom hoog, ek hou hom laag. Hy blink nie, hy stink nie. Hoekom sal ek hom dan nie drink nie?

    8. Prof. Bokdrol

      Nee fok Poeskop, ek is gereformeer, een van my 2011 voornemens is om maar vergewensgesind met die analfabete te wees. Onthou die Internetwebtubes is 'n oerwoud van grammatiese anargie; iets soos Egipte in cyberspace – totale fokken chaos en dis 'n free for all vir elke poes met 'n keyboard (wag – ek tel dan mos ook as enige poes met 'n keyboard? Faaaakkkkkk………………..) soos wD, wie ek nie gedink het is al oud genoeg om te mag drink nie!

    9. Prof. Bokdrol

      Nee doos, dis net twee woorde daardie en nie 'n properse sin nie so jy het fokkol gekon(t)strueer – waar de fok is jou lidwoorde, bywoorde, byvoeglike naamwoorde en al die ander stront wat jy op skool leer?

    10. David

      Hehehehe, jissis Willie dit sou gewerk het as jy nie konstuksie geskryf het nie. Gotsverdomme jonge

    11. Prof. Bokdrol

      David, dis nie al nie – behalwe vir die "r" mis ons ook nog 'n hoofletter, 'n afkappingsteken en 'n aksent, plus ons het sommer een woord twee gemaak. Vyf fokops in 'n sin van ses woorde – fokken briljant, ek dink ons het hoofseun / dux materiaal hier ontdek…

    12. Poeskop

      @willie Damage…daar's 'n pos oop by Media24, jy moet spring my maat, anders mis jy dit…o gots, Prof, vergeet dat ek met WILLIE praat, netnou spring die doos van die balkon af instede vir die pos…. willie, moenie spring nie………ASSEBLIEF ek het bedoel jy moet AANSOEK doen vir die pos!!!!!

    13. Dirk Diggler Diktros

      willie Duvenhage, ek voel jou pyn.  Aanval is nie die beste vorm van verdedig nie.  Probeer om die terugvoer van anner ouens te assimileer, en dit self te verwerk.  Aggressie los niks op nie.  Vra enige grootmens om te help.  Neem die DVD Anger Management uit en kyk dit 10 keer.   Ek hoop regtig jy voel sommer gou beter.  Sterkte en groete. DDD

    14. Prof. Bokdrol

      DDD ek is fokken impressed…David Beckham kan by jou leer oor hoe om sensitief en metrosexual te wees. In dieselfde gees van welwillendheid sal ek dus nie vir wD daarop wys dat, sou daar hipoteties een of ander pedantiese poes wees wat WKJ gereeld lees en hom tot by sy enkels wil vol kak oor onaandagtige taalgebruik, hy in werklikheid DRIE fokops in EEN WOORD gemaak het nie.

    15. Poeskop

      @Prof….u verwys nie na MY as "een of ander pedantiese poes" nie, doen u?

    16. Prof. Bokdrol

      Natuurlik nie! As mens nie met jouself kan spot nie mag jy ook nie met ander spot nie, so ek hap myself kak so af en toe net om my te herinner ek is ook menslik en ek fok ook op van tyd tot tyd.

    17. Poeskop

      Fanks Bokdrol….jy's eintlik fokken naais. O poes, daai een werk nie….NICE.

    18. kakhuis

      nee kak, dit prove net my point dat ouens met bakkies nie kan bestuur nie. nou gan ek ok seker gebraai word oor my sinkonstuksie… 
      kry jy 'n ou wat iets moet deliver en hy ry 'n bakkie – ry hy soos 'n kont;kry jy 'n ou wat 'n 4×4 bakkie ry, ry hy soos 'n kont; of hulle ry asof hulle die wereld se tyd het of hulle jaag om daar te kom; of hulle druk voor jou in;of druk jou uit die pad uit
      kokkenotch biekie en se of ek verkeerd is?

    19. Prof. Bokdrol

      Kakhuis ons gaan jou nie (vir nou) braai nie maar wel jou gat brand vir jou leestekens – en fok "sinskonstruksie" ook vir nou; oefen eers Alt-NNN waar NNN >128  en <= 255 is, alst-U-blief? OK moet nou Bier Nr. Vier gaan haal…

    20. Poeskop

      @Kakhuis, dis FOKKEN goed om jou terug te hê, tjom. Daar's so te sê fokkol verkeerd met jou sinskonstruksie nie, en sou daar wees, mens gee nie jou pêlle kak nie (as ons dan nou WKJ pêlle is). Wat jou siening betref oor die konte wat trokkies (DDD sê honne eet uit bakkies!!) ry, stem ek saam…hulle is AMPER so erg soos die konte wat taxis ry!!! Fanks is met opset so gespel…..

    Gooi Comment