Botswana verkies dat sy landsburgers slang wurg

In Spec-takel deur griffin20 Eiertjies

Saw it at immigration office in Kasane,

Charles

Kasane immigration

Deel met jou tjommies!

    griffinBotswana verkies dat sy landsburgers slang wurg

    Comments

    1. Frikkie

      Dit hou die populasie groeie koers in toom en keer ook die verspreiding van AIDS. Wurg daai slang pappie!!!!! WURG HOM!!!!

    2. Jakes

      Feit. As jy kan draadtrek, steek jy net in noodgevalle.

    3. Zepher

      As jy onbewus is van- of nie weet hoe om draat te trek nie is kaanse baie goed dat jy nie kan lees nie. (weshalwe die rede vir 'n geillistreede prentjie)
       
      My gedagte vir die dag:
      Abstinance makes the heart grow fonder – of masterbation.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Pappie, presies 88 plukkies, dan kom dit klonte – ne Prof – soos n renoster !!

    5. Poeskop

      Ek's seker daai ou kap 'n dratie met 'n porn movie opi tv…… Presies wat Scots Lass sê….DIY ROCKS!!!!!!

    6. Zepher

      Pla my net so bietjie dat hy bereid is om die gordyne oop te los.

    7. Geoff

      In botswana fokken skud jy niemand se hand nie. drukkies vir almal!

    8. ghloepies

      Stem, Geoff! As hulle so aanneuk, sal die mite 'n feit word dat MIV/VIGS oordraagbaar is dmv 'n handskud!

    9. HAB

      Oh cum all ye faithful ! Dat DIE man nou sommer so n draatie doen "inhouse"…..dis mos makliker om die broekie af te trek dat jy darem kan sien met wie jy te doen het. Julle twee "kom" mos al n lang pad  saam en het mos niks om vir mekaar weg te steek nie. Ek notice die ou gebruik twee hande….is dit nou vir size of om die linker"vreemde" hand te laat welkom voel ?

    10. aldo stefanini

       as jy inzoom sal jy die telefoon nom sien van die help line.ek dink dit is kinky bos telesex amper so goed soos virgen mobile wat jou wil naai oor die foon.

    11. pop

      Hoop nie sy girlfriend vang hom op die job nie, anders is daar groot kakka in Botswana.

    12. Poeskop

      @HAB, nee, die 2 hande is om eers die outjie in die broek wakker te kry…….I think

    13. kakhuis

      nee hy gebruik altwee hande want hy wil nie met net een boarm vol spiere rondloop nie

    14. kakhuis

      wrk links, dan regs om jou spiere links en regs op die arms op te bou

    15. Prof. Bokdrol

      Fok my met Kalahari sand as lubrikant, mense – 10 dae later en dit het selfs by ADSL niks ge-trigger nie om iets oor wankers te sê nie? Mr. Obvious sou net mooi fokkol beïndruk gewees het.

    Gooi Comment