Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Michelle? Kan ek maar gaan kyk, of gaan ek my gat afskrik en 'n hartie kap?

  2. Dirk Diggler Diktros

    Prof, dis n kalfie…..  ek verstaan daars siek ous daar buite wat tampons gaan suig maar dis voorwaar n klomp kak.  Die chick is hot though, en het n piele gun.  Maar daai hele konsep is reg uit die eerste Matrix.  Prof, Kap 6 Black Label blikkies al la torpedos en kyk gerus.  Dis eintlik flou.

  3. Prof. Bokdrol

    Thanks DDD – ek doen gou so voor sonsondergang…

  4. Hokken Fonger

    Ag nee man! Die script klink asof dit deur Pierre van Pletzen geskruif is… 

  5. Rudi

    Lyk of dit darem beter as die kak kan wees wat hulle op Kyknet in ons kele try afdwing..

  6. Haat die haters

    Daar sal seker maar altyd haters wees wat oor alles wil bek rek, maar self niks in die lewe sal bereik nie. Hokken Fonger dink jy moet bietjie by Van Pletzen gaan kuier sodat jy kan leer Afrikaans SKRYF.

Gooi Comment