Betaal jou TV licences. It are de right fing to does.

In kak nuus deur griffin14 Eiertjies

Hi Griff

Check bietjie hoe spel die dom doose daar by die SAUK op morning live, sommer twee keer na mekaar.

Cheers,
Willem

sabc news 2

sabc news

griffinBetaal jou TV licences. It are de right fing to does.

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Ek is gepos my tjek in die pos.  Ytgemak aan S-KAK.  Ek glo an karma. Karman Ghia. DDD

  2. eish

    Dis hoe hulle praat…..eeeee geenral blah blah blah…..hulle spel nou net ook so….vokken useless..

  3. Prof. Bokrol

    Die dose by die SABC is niks, die poes op die TV pla my meer…

  4. moertoe

    Ja Prof, ek stem saam. Dat ons moet porn kyk so vroeg in die oggend! Daai poes moet die slot op e tv kry tussen 2 en 3 op 'n saterdag aand/more

  5. WTF

    Ja, so van spelfoute gepraat…net een o in "dose", Willem 😉

  6. Trespassa

    Fok man, ek betaal 'n lisensie net sodat ek my nice TV kan he, maar ek kyk nie eers SAUK nie!!! Hulle mors my geld en dit maak my kwaad!
    Hierdie klomp posts wat julle so gooi oor al die taalfoute in die media is fokkin skirkwekkend!

  7. Rudi

    Dalk dieselfde mense wat vir News24 tik… erre el

Gooi Comment