Hierdie post is 85 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,198,793 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinBefokte dansles vir marabse
Comments
Wikus
not worth a comment 😉
Poeskop
As ek hierdie outjie so kyk, dink ek hy naai sy studente ini hol….net my mening.
Mike
O doos. What a cunt. Die gettalong dans klas Uhm. Wikus not worth a comment yet you still do. haha
Dirk Diggler Diktros
Sjoe ! Wat kan n man se?. Ek is geniune so geinspireer. ek het dadelik my 5 x per week se spinning klasse per week gekanselleer want wie wil 800 kaloriee per sessie verbrand as n mens hierdie uitdaging kan doen. Net deur dit te kyk voel ek die endorfiene pomp. Ek kry skoon n stywe oukie. Puik. Weereens dankie aan die poes vir lewenverrykende video.
BulletTooth
Pretty fokken pointless!!!
Bettie
Moerse! 0_o
hangmatvirnsiekparra
Piele. Ek het dadelik geweet dis vir my. Daai iets wat mens jare voor wag. Daai itgeit gevoel. Ek het dit begin traai en toe ek opstaan uit my lazyboy toe gaan daai itgeit gevoel weg, nou knak ek liewer nog n Carling en kyk gesonder oefening. Gisteraand se porn op e.tv. Ek is in die geneeskundige beroep en verseker dat enige aktiwiteit (porn kyk = aktiwiteit) wat jou polsslag verhoog en bloeddruk gesond verhoog, asemhaling verskerp baie gesond is. So, alle Watkykertjies, aan die einde van die dag is porn en draadties baie gesond – nie net fisies, maar stimuleer ook breinfunksies, kognitiewe funksies, soos leervermoee en geheue. Maar nou vergeet ek verder. Dr Hangmat vir n siek parra
PonkieDiel
Fok het SuperSport vir Naas Botha gefire, so met die eerste oogopslag lyk die ou nes hy?
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
not worth a comment 😉
As ek hierdie outjie so kyk, dink ek hy naai sy studente ini hol….net my mening.
O doos. What a cunt. Die gettalong dans klas
Uhm. Wikus not worth a comment yet you still do. haha
Sjoe ! Wat kan n man se?. Ek is geniune so geinspireer. ek het dadelik my 5 x per week se spinning klasse per week gekanselleer want wie wil 800 kaloriee per sessie verbrand as n mens hierdie uitdaging kan doen. Net deur dit te kyk voel ek die endorfiene pomp. Ek kry skoon n stywe oukie. Puik. Weereens dankie aan die poes vir lewenverrykende video.
Pretty fokken pointless!!!
Moerse! 0_o
Piele. Ek het dadelik geweet dis vir my. Daai iets wat mens jare voor wag. Daai itgeit gevoel. Ek het dit begin traai en toe ek opstaan uit my lazyboy toe gaan daai itgeit gevoel weg, nou knak ek liewer nog n Carling en kyk gesonder oefening. Gisteraand se porn op e.tv. Ek is in die geneeskundige beroep en verseker dat enige aktiwiteit (porn kyk = aktiwiteit) wat jou polsslag verhoog en bloeddruk gesond verhoog, asemhaling verskerp baie gesond is. So, alle Watkykertjies, aan die einde van die dag is porn en draadties baie gesond – nie net fisies, maar stimuleer ook breinfunksies, kognitiewe funksies, soos leervermoee en geheue. Maar nou vergeet ek verder. Dr Hangmat vir n siek parra
Fok het SuperSport vir Naas Botha gefire, so met die eerste oogopslag lyk die ou nes hy?
Elke sekonde kots ek 'n bietjie…
Nee Fok Bra!!!
Haas Botha?