Woepies Wurm wil weet: waar kom weerlig vandaan?

In kak nuus deur griffin

woepiesWoepies Wurm Numsa Dube het gister basically op TV vir die hele land getune: "Jissie ouens, wat is weerlig? Waar kom dit vandaan? Wat gaan aan? Hoe kan ons dit stop? Kom ons sit 'n crack squad van scientists bymekaar om uit te vind wat weerlig is. Ons het geld om dit te doen. As die kinders R69 miljoen mag skraap virre youth party, is ek seker daar is zak om uit te vind wat reeds in Wikipedia staan… Wat maak ek op TV? Kyk daai akkedis… hy loer vir jou…"

dube

Ag jirre, kom ons help tog net bietjie vir Nomsa Dube. Jy het nie scientists nodig nie. Klap sommer Wikipedia. Right, noudat ek jou gehelp het, hoe lyk dit met so paar miljoen skille in ruil vir my "research", Nomsa?

"Lightning is an atmospheric discharge of electricity accompanied by thunder, which typically occurs during thunderstorms, and sometimes during volcanic eruptions or dust storms. In the atmospheric electrical discharge, a leader of a bolt of lightning can travel at speeds of 220,000 km/h (140,000 mph), and can reach temperatures approaching 30,000 °C (54,000 °F), hot enough to fuse silica sand into glass channels known as fulgurites which are normally hollow and can extend some distance into the ground. There are some 16 million lightning storms in the world every year."

As jy fokol het om vandag te doen, kan jy hieso oplees oor weerlig. Dit  cover pretty much fokken alles, behalwe Numsa se uitlatings.

http://en.wikipedia.org/wiki/Lightning

En daarna, kan iemand asseblief 'n research team aanmekaar sit om uit te vind presies wat die "MEC for cooperative governance and traditional affairs" se werk behels behalwe om haar neus in sake in te druk waarvan sy duidelik nul weet? 'n Nul waarvan die buitelyne uitgevee is.

Hierdie post is 445 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,614,880 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWoepies Wurm wil weet: waar kom weerlig vandaan?